Akademies | Academichttp://www.litnet.co.za/Category/akademiesLitNet 2012en-usCopyright 2012media@litnet.co.zaWed, 30 May 2012 14:21:01 +0200LitNet - AkademiesLitNet | RSS - AkademiesJM Ottohttp://www.litnet.co.za/2587/JM Ottohttp://www.litnet.co.za/assets/content/large/regteonderhoudfokus.jpgAkademies | Academichttp://www.litnet.co.za/Category/akademiesfIDSome textcathttp://www.litnet.co.za/Category/akademiesLitNet Akademies (Regte): Corlia van Heerden in gesprek met Jannie OttoCorlia van Heerden gesels met Jannie Otto oor sy LitNet Akademies-artikel "Die afkoelreg in die Nasionale Kredietwet en die Wet op Verbruikersbeskerming".
2012-05-30T14:21:01+02:00cat88419http://www.litnet.co.za/Article/litnet-akademies-kuberklas-baie-boublokke-bou-saam-n-beter-tuisteLitNet Akademies Kuberklas: Baie boublokke bou saam aan ’n beter tuisteDanie van Wyk vertel van ’n olimpiade en ’n kongres – twee van die projekte waarmee die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans beter resultate wil bou.2012-05-30T00:00:00+02:00cat88407http://www.litnet.co.za/Article/litnet-akademies-skole-community-punching-bags-projek-geopen-LitNet Akademies (Skole): Community Punching Bags-projek geopen Die Community Punching Bags- (CPB-) projek, ’n uitstalling van kleurvolle “gemeenskap-slaansakke”, is op 23 Mei 2012 by die anneks van die Iziko Suid-Afrikaanse Nasionale Kunsmuseum in Kaapstad geopen.
2012-05-29T00:00:00+02:00cat88395http://www.litnet.co.za/Article/om-n-deeglike-aanmaning-van-sterflikheid-te-kry-katabasis-relasionaliteit-en-retrovisie-inOm ’n deeglike “aanmaning van sterflikheid” te kry: katabasis, relasionaliteit en retrovisie in Die benederyk van Ingrid Winterbach"My uitgangspunt is dat relasionaliteit op tweërlei wyse in Die benederyk manifesteer: as ’n ontologiese verwantskap op persoonlike vlak tussen mense (hetsy met betrekking tot familie- of vriendskapsbande), en ook as ’n ontologiese verwantskap tussen spesifieke kunstenaars deur die eeue heen."
2012-05-25T00:00:00+02:00cat88356http://www.litnet.co.za/Article/litnet-akademies-skole-elzette-steenkamp-gesels-met-elna-barnard-van-die-grahamstadse-onLitNet Akademies (Skole): Elzette Steenkamp gesels met Elna Barnard van die Grahamstadse Onderwys DistrikkantoorElzette Steenkamp gesels met Elna Barnard oor die wiskunde- en wetenskapgerigte projekte van die Grahamstadse Onderwys Distrikkantoor.
2012-05-23T00:00:00+02:00cat88351http://www.litnet.co.za/Article/litnet-akademies-skole-is-op-soek-na-kubermentorsLitNet Akademies (Skole) is op soek na kubermentors!Het jy ’n idee om wiskunde en die natuurwetenskapvakke uit die tradisionele klaskamer te haal en dit aan te pas vir ’n nuwe generasie tegnogeletterde leerders? LitNet Akademies (Skole) wag voorstelle in vir wiskunde- of wetenskapskoolprojekte wat oor ’n tydperk van ses maande op ’n aanlynplatform ontplooi kan word.
2012-05-23T00:00:00+02:00