<i>LitNet Akademies</i>-gespreksruimte | http://www.litnet.co.za/Article/youtube-onderhoud-loraine-maritz-LitNet 2013en-usCopyright 2013media@litnet.co.zaThu, 23 May 2013 03:49:28 +0200LitNet - <i>LitNet Akademies</i>-gespreksruimteLitNet | RSS - <i>LitNet Akademies</i>-gespreksruimteLitNethttp://www.litnet.co.za/1/LitNetwebvoet@litnet.co.zahttp://www.litnet.co.za/assets/content/large/loraine_fokus.jpg<i>LitNet Akademies</i>-gespreksruimte | http://www.litnet.co.za/Article/youtube-onderhoud-loraine-maritz-fIDSome textcathttp://www.litnet.co.za/Article/youtube-onderhoud-loraine-maritz-YouTube-onderhoud: Loraine Maritz <div align="center"><iframe width="560" height="315" frameborder="0" allowfullscreen="" src="http://www.youtube.com/embed/Jtq_lzySwto"></iframe></div> </p> <p>Loraine Maritz gesels oor haar <i>LitNet Akademies</i>-artikel met betrekking tot &rsquo;n <i>Sarie</i>-artikel wat in 1992 gepubliseer is en vrae stel oor die politieke afsydigheid van die Afrikanervrou &ndash; al dan nie. Die <i>Sarie</i>-artikel het gehandel oor &rsquo;n KODESA-vergadering. Die inhoud en toon van die <i>Sarie</i>-artikel het aangetoon dat die leser nie net onkundig was oor die politiek nie, maar ook nie daarin belanggestel het nie. Die Afrikanervrou was as &rsquo;t ware sonder identiteit uitgebeeld.</p> <p>Lees Loraine Maritz se <i>LitNet Akademies</i>-artikel <a target="_blank" href="http://www.litnet.co.za/Article/kodesa-is-dit-n-nuwe-kopseerpil-n-ondersoek-na-die-afrikanervrou-se-politieke">&ldquo;KODESA? Is dit &rsquo;n nuwe kopseerpil?&rdquo; &rsquo;n Ondersoek na die Afrikanervrou se politieke ingesteldheid in die 20ste eeu.</a>2013-05-23T03:49:28+02:00