Bieg | Confesshttp://www.litnet.co.za/Article/niks-vertroue-meer-in-die-gereg-nieLitNet 2013en-usCopyright 2013media@litnet.co.zaSat, 25 May 2013 12:09:32 +0200LitNet - BiegLitNet | RSS - BiegTaneciahttp://www.litnet.co.za/3326/Taneciahttp://www.litnet.co.za/assets/content/large/bieg_landdros_fokus.jpgBieg | Confesshttp://www.litnet.co.za/Article/niks-vertroue-meer-in-die-gereg-niefIDSome textcathttp://www.litnet.co.za/Article/niks-vertroue-meer-in-die-gereg-nieNiks vertroue meer in die gereg oor nieEk is drie jaar terug geskei. Dis &rsquo;n lang storie, maar ek sit ook tans met meer as een saak by Boksburg Hof. Ek was vandag weer daar en sit vanaand met dikgehuilde o&euml;. Daar was tot dusver geen samewerking van my X nie en hy het weer eens vandag goed kwytgeraak en die magistraat het haar vererg en my vertel wat &rsquo;n slegte ma ek is. Dit het my gebreek! Ek sukkel maande by die hof vir uitkoms &ndash; om nie eers te praat oor die interdik wat ek teen hom het nie. Maar ek het ook nie daar reggekom nie, weens sy kontakte by Boksburg Polisiestasie. Onregverdig is nie die woord nie! &nbsp;As dit nie vir my twee pragtige dogters was nie, het ek lankal tou opgegooi. Dis so teleurstellend, want ek het nog altyd opgekyk na die magistrate en polisie.<br />2013-05-25T12:09:32+02:00