Bieg | Confesshttp://www.litnet.co.za/Article/my-fetisj-vir-voete--maar-nou-wil-ek-ook-vroueskoene-draLitNet 2013en-usCopyright 2013media@litnet.co.zaSat, 18 May 2013 12:53:31 +0200LitNet - BiegLitNet | RSS - BiegMiel van Garsfonteinhttp://www.litnet.co.za/3113/Miel van Garsfonteinhttp://www.litnet.co.za/assets/content/large/voete.jpgBieg | Confesshttp://www.litnet.co.za/Article/my-fetisj-vir-voete--maar-nou-wil-ek-ook-vroueskoene-drafID89305Some textcat89305http://www.litnet.co.za/Article/my-fetisj-vir-voete--maar-nou-wil-ek-ook-vroueskoene-draMy fetisj vir voete – maar nou wil ek ook vroueskoene draEk het al sooooo lank beplan om iets hier te tik, maar elke keer begewe ek myself.

Ek bars nou sommer prontuit, maar moet net bieg ... ek is mal oor vrouens se voete. Ja, hulle voete, tone, skoene, Cutex-toonnaels ... sommer alles van ’n vrou se voet.

Ek kan nie ophou kyk vir ’n vrou se voete nie. Elke deel daarvan. Dis so mooi en pragtig ... en om alles te kroon dit maak my wakker vir groooooot dinge ... lol.

Sodra ek ’n vrou se voete sien, en selfs nou met die somer wat aankom, in allerhande sexy sandale, van plattes, tot wedges en hoë hakkies ... dit maak my rasend. Asof dit nie genoeg is nie, is my ingesteldheid op die kliek-klak-klank van die sandaltjies nog skerper ... ek kan op ’n afstand ’n paar sandale hoor aankom.

En dan volg die reaksie, my kop draai, my oë val grond toe ... en daar haak dit vas, vir etlike oomblike. Soos die spoeg van ’n hond se bek kan afloop vir ’n stuk braaivleis, so water my mond behoorlik vir die omvattende voete-ding.

Ek moet myself telkens wegskeur om aan te beweeg.

Met die hele aksie tel vrouens gewoonlik my aksie op. Sommige effe geaffronteerd, ander duidelik gekomplimenteerd.

Vraag is: Is dit normaal vir my as volwasse man om soooooo "verslaaf" aan ’n vrou se voete ens te wees?

’n Verdere "waaghalsige" bieg is dat ek my vrou se tone soen (suig). OOOO kaplaks daar is dit nou uit. Hmmm, maar ek is darem anoniem (sover nog ... hehe). Ek soen en suig haar tone en voetjies vir etlike minute lank terwyl sy my stimuleer oor my lyf, my nipples en dan my manlike dele. Dis gewoonlik ons voorspel. Dan is ek kookwater :)

Maar iets wat hieruit gegroei het is ...? Hmm ... huh ... nee ... ehm ... ja ... dat ek nou al self vrouens skoene begin dra het. Urgh !!! Ja okay ek weet julle almal dink ek is simpel maar dit is ’n sameloop van gebeure wat hiertoe lei. Ek het al verskeie kere in winkels n paar aangepas, soms dit gewaag om ’n ent te stap in die winkel. My grootste waagstuk was toe ek ’n ruk terug uitstedig was in Nelspuit by ’n Mr Price ’n paar aangepas het, en sommer besluit het om hulle aan te hou, te koop en in die sentrum rond te loop daarmee. Dit was nogals sexy hoë hakke sandale. Die een ding het na die ander gelei, en ek is ’n winkel binne wat allerlei vrouegoedjies verkoop het ... lipstiffie, Cutex, parfuum, kamme ens. Daar het ek ’n dametjie oorreed om my tone te Cutex ... ’n sterk rooi kleur. Daarna is ek na die Spur (skoene en al) vir ’n ietsie te ete.

Die verbasing op die mense se gesigte was die "ergste" , maar ek moet bieg my hart het in my keel gebollemakiesie. Tog het ek deurgedruk ... ek wou, dit was ver van die huis, en vreemd ... en ek kon!

Daarna het baie kere gevolg, ek het mos nou al begin ondervinding (en guts) opbou, en ek sou dan selfs saam met die "high heels" begin om ’n rok aan te pas, oorbelle te pas in die spieël ens.

Die ergste hieraan is ... ek weet ek is ’n man. ’n Groot, volwasse man, met beenhare, soms ’n baard, manlike voorkoms, growwe stem, en lyk sommer soos die ongeskikte ou waarmee mense nie wil sukkel nie. Maar hierbinne my skuil "iets", of "iemand" wat niemand daarbuite sien nie.

Hoe leef ek daarmee? Maak ek die mens binne "dood" en laat die buite mens leef, of "klim ek uit die boks" met die hele gedoente en gaan voluit?

Miel van Garsfontein2013-05-18T12:53:31+02:00