Menings | Opinionshttp://www.litnet.co.za/Article/hippie-era-was-meer-substantiefLitNet 2013en-usCopyright 2013media@litnet.co.zaThu, 23 May 2013 08:26:53 +0200LitNet - MeningsLitNet | RSS - MeningsHans Richardthttp://www.litnet.co.za/1356/Hans Richardthttp://www.litnet.co.za/Menings | Opinionshttp://www.litnet.co.za/Article/hippie-era-was-meer-substantieffID89630Some textcat89630http://www.litnet.co.za/Article/hippie-era-was-meer-substantiefHippie-era was meer substantief?<p>Ek dink die hippie-era was baie meer substantief, as meeste wil toegee. Hippies het &quot;groen&quot; betekenis gegee. Hul het al in 60's die aarde probeer red van al die gemors wat nou werklikhede is. Dalk was te veel klem op die dagga geplaas, deur partye met verskuilde agendas toe en te min op die waarhede van leefstyl. Selfs weer tyd om ou 'songs' af te stof, want dis nou weer geldig, woord-vir-woord. My gunsteling bly die duet van Dylan en Baez in 1963 &quot;with God on our side&quot;.</p> <p>Hans Richardt<strong> </strong></p> <p align="center"><img alt="" src="http://litnet.co.za/assets//images/briewe/hansrichardthippieweb.jpg" /></p>2013-05-23T08:26:53+02:00