Sing 'it | Sing 'ithttp://www.litnet.co.za/Article/die-ouer-ek-is-nommer-1LitNet 2013en-usCopyright 2013media@litnet.co.zaSat, 25 May 2013 16:32:09 +0200LitNet - Sing 'itLitNet | RSS - Sing 'itLitNethttp://www.litnet.co.za/1/LitNetwebvoet@litnet.co.zahttp://www.litnet.co.za/assets/content/large/ddl2012-fokus.jpgSing 'it | Sing 'ithttp://www.litnet.co.za/Article/die-ouer-ek-is-nommer-1fIDSome textcathttp://www.litnet.co.za/Article/die-ouer-ek-is-nommer-1"Die ouer ek" is nommer 1!
Verlede jaar is Pierre Smith se lirieke, getiteld "Die ouer ek", deur die Afrikaanse akoestiese groep Dans Dans Lisa as hulle persoonlike gunsteling-inskrywing vir LitNet en Sanlam se Sing 'it-liriekskryf-kompetisie gekies. "Die ouer ek" is toe deur Dans Dans Lisa getoonset en opgeneem, en dié snit is op die einde van die dag as die groot wenner van ’n musiekvideo daarvoor aangewys. Klik hier om die volledige aankondiging op LitNet te lees.

Hierdie Sanlam Sing 'it-musiekvideo is op die oomblik die nommer 1 video op MK se Top10! Baie goeie tydsberekening so net voor ’n splinternuwe Sanlam Sing 'it (met ’n splinternuwe baadjie aan) eersdags van stapel gestuur word. Hou jou oog op die Sing' it afdeling op LitNet self, asook die Sing 'it Facebook-blad, om op hoogte te bly van die tweede aflewering van hierdie opwindende kompetisie!

2013-05-25T16:32:09+02:00