Hygliteratuur | Erotic literaturehttp://www.litnet.co.za/Article/dankie-minetteLitNet 2013en-usCopyright 2013media@litnet.co.zaSun, 19 May 2013 20:42:18 +0200LitNet - HygliteratuurLitNet | RSS - HygliteratuurJakob Regophttp://www.litnet.co.za/2586/Jakob Regophttp://www.litnet.co.za/assets/content/large/dankie_minette.jpgHygliteratuur | Erotic literaturehttp://www.litnet.co.za/Article/dankie-minettefID89548Some textcat89548http://www.litnet.co.za/Article/dankie-minetteDankie, Minette!Sowat vyf maande nadat ek en Minette gespeel het, kry ek een Vrydag uit die bloute sulke sexy, stoute SMS&rsquo;e. Dit word so interessant, maar later kom ek agter dat die persoon my moet ken. Ek is maar versigtig en bel die nommer vanaf ‘n landlyn en maak verskoning by die meisie dat dit ‘n verkeerde nommer is. Dan kom die boodskap dat Minette groete stuur, en dat sy my wil sien en my dienste nodig het. </p> <p>Veertig minute later is ek weer in Brooklyn in ‘n studentewoonstel. So stap ek by Nicky se woonstel in, en sy is in ‘n swart nommertjie en haar skoene lê op die grond. Mooi skouerlengte blonde hare, mooi gesig en ‘n pragtige bruin lyf! Die rokkie is effens kort, maar ek sê niks nie en verkyk my aan haar sexy bene. Sy klink so ‘n bietjie gekuier en kom van ‘n funksie af. Ek sit op die bank en sy gooi iets in om te drink. Ek kry ‘n yskoue bier en sy vra verskriklik baie vrae. Ek sien sy bly loer na haar horlosie en ek bied haar my dienste aan. Sy sê sy wil net kyk en ek moet op die bank oorkant haar gaan sit. Sy sê Minette het haar vertel en sy moes dit self sien. Sy is dadelik byderhand met ‘n handdoek en ek staan en trek my kortbroek af, en ek is klaar hard. Ek is in die middel van die eksamen en het lanklaas gespeel. Later vind ek uit sy en haar kêrel bly daar, maar hulle is vir die naweek weg. Ek skop my crocs uit en gaan sit terwyl ek stadig en versigtig op en af speel. Sy is onmiddellik op die punt van die bank en dan sien ek dat sy geen panties aan het nie! Dié is in haar hand en dan sit sy dit langs haar neer. Ek sien sommer dat sy vreeslik lus is en kan onmiddellik hoor hoe haar vingers heen en weer in haar sopnat koekie speel. Sy het ‘n groot glimlag op haar gesig en sy staan op en trek haar rokkie oor haar kop. Dan waai die bra en twee oulike tieties met sulke oulike tan lines op spring uit. Sy gaan sit weer en haar hand is onmiddellik terug tussen haar bene. Sy lag en vertel my dit is so sexy, mal en sy is vreeslik verleë! Haar hand is tussen haar bene en ek sien sy het lekker groot lippe, maar die nat, pienk deel is weg in die voue. Sy het vreeslike klein areolas en sulke harde donkerbruin nippels. Ek kan sien dat sy buite haarself lus is en dan staan sy op en loop nader. Mis nie een stroke nie&nbsp;... Kniel langs my en voor ek mooi besef wat gebeur, vou ‘n nat, warm en honger mond om my voël. Ek skiet amper onmiddellik.</p> <p>Ek trek haar op tot by my op die bank en swaai haar in ‘n “69”. Sy is warm en sopnat. Sy kyk terug en voor ek nog iets kan doen, sien ek hoe sy my weer in haar mond vat. Ek gly my hand tussen haar voutjies in en hoor hoe nat sy is. Hulle blink van haar warm sappies. Haar mond is vuurwarm, en sy speel met my balle en haar hand is besig om my op en af te streel! Ek voel hoe haar nek in en uit gaan soos sy my insuig en ek oorweeg dit om sonder waarskuwing in haar mond te ontplof, maar my tong is besig om my eintlike teiken te verken&nbsp;... Ek gly onder haar uit en sy bly so op haar knieë op die end van die bank staan met haar sexy ass in die lug! Ek sukkel my gat af met die kondoom, maar toe dit in plek is, is ek reg. Ek staan nou agter haar en kan nie glo hoe nat sy is nie. Ek vat haar heupe vas en terg-terg haar eers op en af aan die buitekant en sit dan die eerste deel in. Sy kyk om en stamp dan haar heupe terug en ek gly al die pad tot by die hef in! Sy is vreeslik tight en ek moet mooi dink om nie sommer dadelik te kom nie. Sy gryp die lakens vas en ry my met my heupe wat stil staan, heerlik, ontspanne, terwyl ek kyk hoe ek ritmies in en uit gly. Dan tel sy spoed op en ek voel ek kom al nader en nader&nbsp;… Dan stap ek nader, trap met my linkervoet langs haar op die bank, vat haar heupe vas, neem beheer en versnel die tempo. Sy loer terug en ek sien hoe rol haar oë rond en sy lek haar lippe nat. “Kom ons kom” sê sy. Met dié trek ek uit en ons beland op die mat, sy op haar rug, en ek sak weer in. Haar bene vou om my en ons vry dat die spoeg spat. Tonge diep en warm in mekaar gevleg en haar hand tussen ons besig om haar klit te vryf, en dan kom sy. Ons monde is nog steeds in mekaar gevleg en ek tel spoed op. Dan oorspoel die damwal&nbsp;… Heerlike, heerlike bevryding en verlossing van druk. Ons lê nog so ‘n rukkie en dan word dit laat. Ons stort en ek hou haar nog in my arms vas&nbsp;...</p> <br />2013-05-19T20:42:18+02:00