SêNet-briewe | Lettershttp://www.litnet.co.za/Article/aardgas-by-rioolplaseLitNet 2013en-usCopyright 2013media@litnet.co.zaSat, 25 May 2013 09:42:21 +0200LitNet - SêNet-brieweLitNet | RSS - SêNet-brieweHans Richardthttp://www.litnet.co.za/1356/Hans Richardthttp://www.litnet.co.za/assets/content/large/fracking280.jpgSêNet-briewe | Lettershttp://www.litnet.co.za/Article/aardgas-by-rioolplasefID89865Some textcat89865http://www.litnet.co.za/Article/aardgas-by-rioolplaseAardgas by rioolplase?<p>Ek dink die 'groenes' in SA, bv Dave Peplar, praat akademies baie. Hoekom kan die negatiewe van voerkrale en rioolplase, nl gasse vrygelaat in atmosfeer, nie 'ge-oes' word as 'aardgas' deur bv Shell nie? So kan hul gas voorsien en 'n positiewe bydrae lewer aan omgewing en aardverwarming, wat SA in 'n woestyn gaan verander.</p> <p>Nou wil Shell en meelopers, die semi-woestyn Karoo, in 'n klipwoestyn verander. Tans is die Karoo nog relatief produktief. As die grondwater, wat dikwels ho&euml; vlakke arseen bevat, heeltemal besoedel is, dan is dit verby met helfte van land. Gaan ons mekaar dan eet?</p> <p>Almal kla al klaar oor voedselpryse in SA.</p> <p>Hans Richardt</p>2013-05-25T09:42:21+02:00