Alles nuut | All newhttp://www.litnet.co.za/LitNet 2012en-usCopyright 2012media@litnet.co.zaWed, 30 May 2012 14:20:09 +0200LitNet - Alles nuutLitNet | RSS - Alles nuutLitNethttp://www.litnet.co.zamedia@litnet.co.zahttp://www.litnet.co.za/assets/content/large/papierwerk.jpgAlles nuut | All newhttp://www.litnet.co.za/fID88421Some textcat88421http://www.litnet.co.za/Article/moeg-vir-al-die-papierwerk-in-jou-praktyk-maak-n-digitale-plan-Moeg vir al die papierwerk in jou praktyk? Maak ’n digitale plan ...Baie mense het ’n hekel aan administrasie en papierwerk. Lou Coetzer is ’n prokureur met ’n plan – wat dalk ’n klein revolusie binne die wêreld se papier-orde kan veroorsaak.2012-05-30T00:00:00+02:00cat88420http://www.litnet.co.za/Article/artscape-womens-festival-2012-coming-upArtscape Women’s Festival 2012 coming upArtscape is celebrating its sixth Women’s Arts Week from 8 to 11 August at the Artscape Theatre Centre with the theme Humanity.  2012-05-30T00:00:00+02:00cat88419http://www.litnet.co.za/Article/litnet-akademies-kuberklas-baie-boublokke-bou-saam-n-beter-tuisteLitNet Akademies Kuberklas: Baie boublokke bou saam aan ’n beter tuisteDanie van Wyk vertel van ’n olimpiade en ’n kongres – twee van die projekte waarmee die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans beter resultate wil bou.2012-05-30T00:00:00+02:00cat88418http://www.litnet.co.za/Article/interwebsradio-becomes-first-south-african-streaming-radio-station-to-be-listed-in-itunes-Interwebsradio becomes first South African streaming radio station to be listed in iTunes radio catalogueInterwebsradio just became the first South African streaming radio station to be listed in the iTunes radio catalogue. Steyn du Toit chats to Dirk Hanekom from the station about this impressive achievement. 2012-05-30T00:00:00+02:00cat88417http://www.litnet.co.za/Article/gevaar-vir-die-teatergemeenskap-in-suid-afrikaGevaar vir die teatergemeenskap in Suid-Afrika<em>Let your language and your culture go</em>? Albert Maritz lug sy mening oor Mike van Graan se opmerkings oor die onlangse Fleur du Cap-toekennings.2012-05-30T00:00:00+02:00cat88416http://www.litnet.co.za/Article/blacksheep-tv-31-the-spearBlacksheep TV #31: The SpearStatistically speaking every person in South Africa has written five articles or blog entries about The Spear!2012-05-30T00:00:00+02:00cat88415http://www.litnet.co.za/Article/jaco-pasopJaco, pasop!Daar is lankal sterk vermoedens dat Kobus de Klerk en Tant Alie een en dieselfde persoon is ...2012-05-29T00:00:00+02:00cat88413http://www.litnet.co.za/Article/litnet-akademies-regte-corlia-van-heerden-in-gesprek-met-jannie-ottoLitNet Akademies (Regte): Corlia van Heerden in gesprek met Jannie OttoCorlia van Heerden gesels met Jannie Otto oor sy LitNet Akademies-artikel "Die afkoelreg in die Nasionale Kredietwet en die Wet op Verbruikersbeskerming".2012-05-29T00:00:00+02:00cat88412http://www.litnet.co.za/Article/vir-anelia-oor-australiese-dokumente-in-afrikaansVir Anelia oor Australiese dokumente in AfrikaansWelwillendheidsgebaar van die regering daar?2012-05-29T00:00:00+02:00cat88411http://www.litnet.co.za/Article/vir-angus-oor-Vir Angus oor "mens"Jammer Jelleke skryf nie meer hier nie; sy sou die storie kon verduidelik.2012-05-29T00:00:00+02:00cat88410http://www.litnet.co.za/Article/nog-n-een-en-ander-oor-prof-croukampNog ’n een en ander oor prof CroukampNa sy bespreking van vervreemding met betrekking tot die bruines, sê Piet die volgende ten opsigte van die wit Afrikaanssprekendes: "Vervreemding onder wit Afrikaansprekende Suid-Afrikaners lei soms daartoe dat hulle wil terugkeer na die laer, of minstens tot historiese identiteite met ’n militante konseptualisering."2012-05-29T00:00:00+02:00cat88409http://www.litnet.co.za/Article/daaglikse-opsomming-van-kommentareDaaglikse opsomming van kommentareDie daaglikse opsomming van reaksies is ’n wonderlike idee.2012-05-29T00:00:00+02:00cat88408http://www.litnet.co.za/Article/die-afrikanisering-van-n-universiteitDie afrikanisering van ’n universiteitEk beskou universiteite as ’n belangrike maatstaf vir beskawing. Op ’n kontinuum van onbeskaaf tot beskaaf hoort geweld (bv vandalisme, sabotasie en terrorisme) naby eersgenoemde pool en geleerdheid en universiteite naby laasgenoemde pool. 2012-05-29T00:00:00+02:00cat88407http://www.litnet.co.za/Article/litnet-akademies-skole-community-punching-bags-projek-geopen-LitNet Akademies (Skole): Community Punching Bags-projek geopen Die Community Punching Bags- (CPB-) projek, ’n uitstalling van kleurvolle “gemeenskap-slaansakke”, is op 23 Mei 2012 by die anneks van die Iziko Suid-Afrikaanse Nasionale Kunsmuseum in Kaapstad geopen.2012-05-29T00:00:00+02:00cat88406http://www.litnet.co.za/Article/litnet-kommentare--litnet-comments-24052012--28052012-LitNet-kommentare | LitNet comments: 24.05.2012 – 28.05.2012 Die volgende kommentaar is van 24 tot 28 Mei 2012 op LitNet geplaas. Teken in om kommentaar te lewer. The following comments were published on LitNet from 24 to 28 May. Log in to leave your comment. 2012-05-29T00:00:00+02:00cat88405http://www.litnet.co.za/Article/afrikaans-sterf-nie-uit-nie-dis-ook-die-taal-van-australiese-staatsdokumenteAfrikaans sterf nie uit nie, dis ook die taal van Australiese staatsdokumente!Vir almal wat gedurig sanik dat Afrikaans aan die uitsterf is, neem gerus kennis dat die Australiese regering deesdae dokumente in Afrikaans vrystel. Hier is voorbeelde ...2012-05-28T00:00:00+02:00cat88404http://www.litnet.co.za/Article/sal-ek-hierdie-stories-versin-boer-innie-bosSal ek hierdie stories versin, Boer innie Bos?Jy skryf ek moet met ouens praat wat grensdiens verrig het ...2012-05-28T00:00:00+02:00cat88403http://www.litnet.co.za/Article/die-soeke-na-terrorisspore-raed-na-gaelDie soeke na terrorisspore, Raed-na-Gael"Dit was tóé dat Petros vir my die bottel water gegee het."2012-05-28T00:00:00+02:00cat88402http://www.litnet.co.za/Article/neem-balk-uit-eie-oog-alvorens-splinter-uit-ander-sn-Neem balk uit eie oog alvorens splinter uit ander s’n Nogmaals oor fundamentalistiese gelowiges ...2012-05-28T00:00:00+02:00