Romney, the 'priviledge son'?

  • 0

As 'n sendeling in 'church of Jesus Christ of The Latter Day Saints', 'n senator se seun en 'n ondersteuner van onderdrukking van hippies wie teen die Viëtnam-oorlog betoog het, was hy nie 'n goeie kandidaat nie. Hy was vrygestel van 'draft' agv sy pa se politieke status en geloof. CCR se “fortunate son” besing sy tipe mooi. Nou ja, mense onthou lank in VSA. Onthou Obama se ma was iemand met hippie-inslag. My punt gestaaf, Jaco.

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top