Richardt-rekord in Limburg

  • 0

Gelderen, Venlo en Limburg ... 

Ek het ons familie name gehaat ... Johannes, Petrus, Anna, Johanna, Christina ens. Dit was die 8 Verenigde Nederlandse prinsdomme ... 

Dalk verwys ons nou sonder meer na Nederland, maar dit was nie. My voorsaat kom in 1838 in Kaapstad aan en trou met Van der Merwe. So, ek het nie gekolonialiseer of groot getrek nie. Jy kon slegs familiewapen kry, as koning dit toegeken het. Dit was 'n individuele toekenning en nie oordraagbare familiewapen nie. Maw, van Johannes se nasate het hier aangekom met totstandkoming van parlementêre republiek in 1838 van moderne vorm van Nederland. 

Hans Richardt 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top