Filter artikels | articles:   "Kopstukke | Brainy  Oopkop | Mindful  Ligweg | NoSweat

Besoek blog






article

SêNet-briewe | Letters

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

article

Skrywers

Al jou gunsteling-skrywers is op een plek vergader.

Leopards Leap

article

Behind the scenes: “Once More, With Feeling” music video

Chrizane van Zyl

 With the next Sing 'it competition around the corner, Sing 'it fans will be glad to hear that 3rd World Spectator's latest music video is coming soon.

article

Aantekening: Die plek en gesag van internasionale reg in die Suid-Afrikaanse plaaslike reg, met verwysing na die Glenister-uitspraak

Neels Swanepoel

"Die verpligtinge wat Suid-Afrika ingevolge internasionale verdrae opdoen, veral wanneer dit aan die hand van die Grondwet uitgelê word, neem in sowel getal as omvang toe. Plaaslike howe is daarom dikwels genoodsaak om die plek en gesag van internasionale reg in die Suid-Afrikaanse nasionale reg te oorweeg."

article

Rondo as metafoor vir Christa Steyn se lewe

Ockie Vermeulen

"In hierdie interpretatiewe studie, gegiet in die vorm van ’n gevallestudie, word Rondo ontleed om die betekenisvolle verband tussen komponis en komposisie  te beskryf."

article

Betlehem én Beaufort-Wes is beautiful: Die ontwikkeling van ’n intertekstueel-inkulturerende homiletiese praxis-model

Cas Wepener, Cas Vos

"Die oogmerk van hierdie bydrae is om, met verwysing na die twee dorpe Beaufort-Wes en Betlehem en die wyses waarop hierdie dorpe en soortgelyke ruimtes in verskillende kunsvorme tot uitdrukking gekom het, aan te toon watter moontlikhede die kunste vir die homiletiese proses bied."

article

LitNet Akademies-resensie-essay: Só maak Afrikaans ons

Sandra Troskie

"Kan ons kennis van die ontstaan en ontwikkeling van Afrikaans ons dalk help om iets van die passie te verstaan wat sommige van haar gebruikers vir haar het?"

article

Oor kuns, eerlikheid en die Living Newspaper

Coenraad Bezuidenhout

Balbesit: "Dit gee nie net aanstoot oor die onderliggende kulturele voorskrifte waarmee dit te koop loop nie, maar dwing ook ongemaklike begrip oor ... ’n baie spesifieke tipe kwesbaarheid ..."

article

Raak betrokke by skole, vra ATKV

LitNet

"Skole, as sosiale en opvoedkundige instellings, is belangrik om leerders as toekomstige leiers voor te berei op verantwoordelike burgerskap."

article

Wolf, wolf by die Book Lounge in Kaapstad bekendgestel

LitNet

Eben Venter se Wolf, wolf is op 13 Junie 2013 in die Book Lounge in Kaapstad bekendgestel. Izak de Vries het foto's geneem.

article

Koljander: Geurige dis vir die fynproewer

Jonathan Amid

"Die roman behoort in ’n wye smaak te val, terwyl daar ruimskoots vir die fynproewer voorsiening gemaak word."

article

Verpligte Zoeloe by UKZN: bestuursbesluit, plekhouer of veeltaligheidsbaanbreker?

Jaco Alant

"... taal was maar altyd ’n voorwendsel vir iets anders. Nou wil ek nie voorgee dat UKZN se gebasuinde ontwikkeling van die Zoeloetaal sonder meer gaan oor 'ras' nie. Maar dat dit wel gepaard gaan met ’n stywe dosis ideologie ... is redelik seker."

article

Zebra and Giraffe: Greg Carlin on upcoming tour

Henry Cloete

"When you're on a big stage with loud guitar amps and drums, it's harder to communicate with fans. This is a lot more exposed ..."

article

Versari in re illicita

Gustaf Pienaar

"Gedurende die herfs van 1959 het ene Van der Mescht en sy vriend Arie Groesbeek in Groesbeek se huis ’n verbinding van goud en kwik op ’n stoof tot kookpunt verhit met die doel om die goud daaruit af te skei."

article

AD Keet (1888–1972)

Erika Terblanche

"As jongste moes hy menigmaal aan die kortste ent trek. Hy en sy broer BB Keet het as kinders by ’n watergat gespeel, toe sy broer hom in die water stamp."

article

Lam in wolfsklere – ’n onderhoud

Bernette Bergenthuin, JB Roux

"Met ’n naam soos Bernette Bergenthuin het Bernette Bergenthuin amper nie ’n keuse gehad as om reeds in haar vroeë twintigs te begin boeke skryf nie ..."

article

Draai by die enkelbrigadelys

Estelle Z

"Waarlik, na tien jaar, nog net dieselfde!  Die afgeleefdes en onverkiesbares onder die enkelmanne sweef oor die dansvloer opsoek na nuwe prooi.   Die vroulike prooi is ewe gewillig, maar reeds ou nuus." 

article

Belangrike samewerkingsooreenkoms tussen Akademies onderteken

Carina van der Walt

Beide die Koninklike Vlaamse Akademie van België vir Wetenskap en Kuns (KVAB) en die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) het deur stormagtige tye van ontwikkeling gegaan. Hulle grootste ooreenkoms lê miskien opgesluit in ’n taalstryd.

article

Playboy SA se speelmaat-kompetisie: Vasgevang in ’n maalkolk

Ronelle Naudé

"Ek kyk verbouereerd rond, angstig en bekommerd dat daar dalk ’n bekende gesig in die restaurant sal wees. Ek kan my net voorstel watter heerlike skinderstorie dít nou in die koerante sal afgee."

LitNet Voere Feeds
Loading Feeds, please wait... Loading Feeds, please wait...