“Rassistiese identiteite”, meertaligheid en die toekoms van Afrikaanse skole

“Die sprekers van Afrikaans moet nou saamspan om die inherente diversiteit van die taal agter ons skole te mobiliseer. Ons kan ook baie meer doen om Afrikaanse skole en Afrikaansmediumonderrig vir swart ouers en kinders aantreklik te maak.”