Program: Adam Smallfees, Pniël

  • 8

Vrydag 24 Februarie

Kerksaal

9.00–9.15 Rosalie Small
9.15–10.00 Braam de Vries – Dokumentêr oor Adam Small
10.00–10.30 Willie Bester – Sculptor extraordinaire
10.30–11.00 Amanda Botha – Dokumentêr oor SV Petersen

11.00–11.30 Tee

Pniël Museum – Stegmann-tuin

11.30–12.00 Janet Hodgson – The medical art of Tinus de Jongh
12.00–12.30 Jolyn Phillips – Tjieng tjang tjerries
12.30–13.00 Diana Ferrus – Die vrede kom later

13.00–14.30 Middagete

Pniël Museum – Stegmann-tuin

14.30–15.00 Wium van Zyl – Kanna hy kô hystoe
15.00–15.30 Menán van Heerden – Afrikaaps (Kerksaal)
15.30–16.00 Daniel Hugo – Oh wide and sad land – Adam Small vertaal NP Van Wyk Louw 
16.00–16.30 Gaireyah Fredericks – Kaaps is Hollands
16:30 – 17:15 – Loit Sols – Die faraway klanke vanne hadeda

Saterdag 25 Februarie

Kerksaal

9.00–9.30 Hein Willemse – ’n Jare lange verbondenheid: Adam Small en die Cape Flats Players
9.30–10.00 Ernst van Jaarsveld / Wynand van Eeden – Botanical art
10.00–10.30 Roger Field – Alex la Guma
10.30–11.00 Michael le Cordeur – Ons kom van vêr

11.00–11.30 Tee

Pniël Museum – Stegmann-tuin

11.30–12.00 Karina Szczurek / Bongani Kona – Migrations: New short fiction from Africa
12.00–12.30 Etienne van Heerden
12.30–13.00 Shirmoney Rhode – Nomme 20 Delphistraat

13.00–14.30 Middagete

Pniël Museum – Stegmann-tuin

14.30–15.00 Kirby van der Merwe (in gesprek met Suzette Kotzé-Myburgh) – Drie vertalings, drie stemme
15.00–15.30 Daniel Hugo – Ek, Opperman, Khajjam en die kwatryn
15.30–16.00 Sharlene Swartz – Another country
16.00–16.30 Tom Dreyer – Dorado
17.00–18.00 Natalia da Rocha – Adam Small bejazzed (Kaartjies R60 by die Pniël Museum)

Sondag 26 Februarie

Dwarsrivier-toerismesaal

9.00–9.45 Steward van Wyk – Adam Small-huldiging
9.45–10.30 Carel van der Merwe – Donker stroom
10.30–11.00 Darryl David – A platteland pilgrimage
11.00–11.30 Francois Verster – Een vir Adamastor

Kerk

11.30–12.30 Helen Zille (Interview with Darryl David) – Not without a fight

12.30–14.00 Middagete

Pniël Museum – Stegmann-tuin

14.00–14.45 Breyten Breytenbach
14.45–15.30 Albie Sachs – We, the people: Insights of an activist judge
15.30–16.15 John Matisonn – God, spies and lies

Foto's verskaf deur die Pniël Museum

  • 8

Kommentaar

  • Ek was in Adam en Rosalie se Wysbegeerte1-klas in 1971. Adam se medelings en stryd oor sy innerlike pyn wat hy daagliks in n oppresserende Apartheidsomgewing deurgemaak het, het vir my die werklikheid in Suid-Afrika ontsluit. Ek het Rosalie se logika-klasse geniet. Sy is 'n wonderlike mens. Hoe kan ek registreer vir die fees?

    • Beste John. Geen registrasie nodig nie. Alle lesings is gratis. Hoop om jou by die fees te sien. Dankie vir jou belangstelling. Darryl David

  • Celeste Matthews

    Ek sal altyd 'n groot voorliefde vir Adam Small se gedigte he. Ek wens ek kon dit bywoon met 'n paar jong studente van die Kaapse Vlakte.

    • Julle is enige tyd welkom Celeste. Toegang is gratis, behalwe vir die laaste twee items op Saterdagmiddag.

  • Braam de Vries

    Daryl, kan ons net seker maak daar is die benodigde apparate waarop ’n mens die DVD van Adam kan speel vir die mense, sodat almal kan sien, asseblief.
    Groete, sien jou Vrydagoggend,
    Braam

    • Alles uitgesorteer Braam. Die museum het my belowe hulle het alles. Projektor. Skerm. Ek bring my skootrekenaar. Mooi bly. Darryl

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top