The President’s keepers: Kaapstad-bekendstelling

  • 0

Op Woensdag 15 November het die bekendstelling van The President’s keepers deur die joernalis en skrywer Jacques Pauw by die Kelvin Grove Club in Nuweland plaasgevind. Glynnis Breytenbach was in gesprek met Pauw, wat in die 1980’s die bestaan van Vlakplaas-moordbendes in Vrye Weekblad bekendgemaak het.

Glynnis Breytenbach en Jacques Pauw

Luister na twee klankgrepe van die gesprek:

Lees ook:

Sekurokratisering en Suid-Afrika: ’n onderhoud met André Duvenhage

Menán van Heerden, André Duvenhage
Onderhoude

"Ek wil nie so ver gaan om te sê dat die demokratiese projek reeds op die ashoop is nie, maar die uitdagings is baie groot en die finale toets lê ook nie te ver hiervandaan nie."


South Africa can work: ’n onderhoud met Frans Rautenbach

Frans Rautenbach, Naomi Meyer
Skrywersonderhoude

"Behalwe om die regering uit te stem, moet ons werk daarvan maak om ons regeringstelsel te hervorm. Studies wys dat gedesentraliseerde regerings (waar belangrike sake op provinsiale of selfs munisipale vlak besluit word) die helfte of minder korrup as gesentraliseerde samelewings is."

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top