Politieke korrektheid se geforseerde etniese amalgamasie vs Apartheid

  • 0

Jin and Jang? 

Of voëls van enerse vere? Ja, volgens Genocide International se beskrywing is beide geforseerde etniese segregasie en amalgamasie volksmoord. Die Vryheid van Keuse en Assosiasie is baie belangrik en politieke korrektheid se ideologie kan nie die een as beter as die ander voorhou nie. 

In 1672 het Nederland geen eerste minister gehad nie, want dit het nie bestaan nie. Net so is geforseerde etniese amalgamasie agenda iets wat Nie moet bestaan nie. Voorbeelde van Volksmoord agv geforseerde etniese amalgamasie is in Australia en VSA, met inheemse bevolkings. Geforseerde etniese amalgamasie agenda gaan oor meer as net seks, dit gaan oor bv geforseerde christelike bekering, verhoed dat inheemse kultuurgewoontes gebruik word en verbied van 'n spesifieke taal in skole en naskoolse opleiding. Dit sal ook bv wees om regte bedoel in Art235 van Grondwet te ontken en onwettig voor te hou. 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top