Hierdie toets behandel die volgende gedigte:
- Ongesiene gedig: “Die kind wat doodgeskiet is deur soldate by Nyanga” deur Ingrid Jonker
- Gesiene gedig: “Die wêreld het so klein geword” deur Alta Marincowitz
- Gesiene gedig: “Wat die digter bedoel het” deur Marietjie Vos
Klik hier om die toets af te laai.
Klik hier om die memorandum af te laai.
Kommentaar
Dankie vir die hulp met lien se lankstaanskoene. Ek is opsoek na kontekstuele vrae en antwoorde vir lien.
Hallo Saffiya, hier is iets wat dalk kan help: https://www.litnet.co.za/graad-12-afrikaans-eerste-addisionele-taal-toets-lien-se-lankstaanskoene/. Klik telkens op die skakels om die vrae en die antwoordstel oop te maak. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder