Filter artikels | articles:   "Kopstukke | Brainy  Oopkop | Mindful  Ligweg | NoSweat
LitNet
LitNet
NB
NB
Lapa
article

SêNet-briewe | Letters

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

article

Skrywers

Al jou gunsteling-skrywers is op een plek vergader.

article

Three Stars | Drie sterre

LitNet's three resident reviewers watch the latest films. LitNet se drie inwonende resensente kyk die jongste films.

article

Die hart op die tong

Bibi Slippers

Watter woorde sou dit wees wat probleme veroorsaak? Hier in die omgewing van Valentynsdag is hart die voor die hand liggende antwoord. Buiten hartaanvalle en hartseer, dwaasheid en algemene chaos is daar ook die bykomende kwessie van waar om die hart te dra. Volgens Van der Merwe is dit glad nie so eenvoudig soos die algemeen-aanvaarde mou nie. 

article

Meryl Streep skitter in The Iron Lady, maar dis al

Reinhardt Fourie

The Iron Lady open met ’n bejaarde Thatcher (Meryl Streep) wat melk koop sonder dat enigiemand haar herken. Die kyker leer haar ken as ’n bejaarde, maar steeds waardige en netjies-geklede dame in haar Londense woning.

article

Die Blues Broers – Uit die bloute

Jaco Fouché

Só gebeur dit dat Maggie Nagel, wat met die bemarking van die Blues Broers gemoeid is, een middag op ’n stoep in die Boland ’n CD aan my vrou verkoop.

article

Weeklange kunsuitstalling skop af in Hangklip

LitNet

’n Week lange omvattende groeps-kunsuitstalling word geopen op Saterdag 17 Maart om 11vm by die Harold Porter Nasionale Botaniese Tuine in Bettysbaai. Dit sal duur tot Sondag 25 Maart.

article

Oregan Hoskins die Allan Hendrickse van die nuwe Suid-Afrika

Jason Lloyd

Miskien sou dit heel veilig wees om te sê die rugbybaas Oregan Hoskins is die Allan Hendrickse van die nuwe Suid-Afrika – veral gegewe die gelykvormige raakpunte tussen Hoskins en wyle eerwaarde Hendrickse, eertydse leier van die Arbeidersparty (AP).

article

Foto's: Alfabet van die voëls-bekendstelling

Bibi Slippers

SJ Naudé se kortverhaalbundel Alfabet van die voëls is op 15 Februarie 2012 by The Book Lounge in Kaapstad bekendgestel. Trekvoëls, luistervinke, boekwurms en voëlkykers het almal hul opwagting gemaak om te hoor watter eiertjies Louise Viljoen en Naudé self oor die boek te lê het.

article

SA-illustreerders: Maryke van Velden

Bibi Slippers, Maryke van Velden

Maryke van Velden teken al van kleins af, maar het meer onlangs 'n voltydse "doodler" geword.  Sy wys vir ons hoe lyk 'n skrikkel, en gesels oor haar onlangse uitstalling illustrasies van die Bybelboek Job.

article

Oor reuse: The Tallest Man on Earth in Kaapstad

Nadine Theron

"Die dawerende applous, gefluit, gejil, die histeriese geluk kry nie end selfs na ’n encore nie. Die meisie langs my se gesig is sopnat gehuil, sien ek, toe ons uitstap".

LitNet Voere Feeds
Loading Feeds, please wait... Loading Feeds, please wait...