Harry Shumato kon van Britse afkoms wees, waar die van vandaan is. Pansuan ... atau verwys in Portugees na die navigator/gids Harry Shumato. Maw hy het die sg strandlopers begin. Daarom dat hy Engels, Portugees en Hollands kon besig. Die Portugese het 'n matroos gehad in die Kaap wat briewe van skepe gehou het met boodskappe vir verbygaande skepe.
As hy in 1625 agter gelaat was as straf, is dit sy "geboortedatum"? Cornelis de Houtman se ekspedisie was gery deur muitery en van die oorspronklike vier skepe, het uiteindelik slegs een teruggekom in Texel. Die moontlikheid is groot dat Harry Shumato deur De Houtman agtergelaat was aan die Kaap as muiter. Daarom ook sy latere verset teen Van Riebeeck?
Met die Portugese en Engelse voor die Hollanders in Indonesië was matrose van alle soorte en nasies reeds in Indonesië, uitgepak op Opium ...
Die Britte het die Suezkanaal gebruik, tot die Ottoman Empire dit onmoontlik gemaak het, net soos Portugese en Hollanders. Die "Syroete" het net te duur geword met Ottoman-dinastie se ontwikkeling...
Ek dink dat die geskiedenis deesdae deur propaganda herskryf word en ook nie ten beste nie ...