Opvoedkunde-verwante-artikels reeds gepubliseer in LitNet Akademies

  • 0

Die volgende opvoedkunde-verwante-artikels het reeds in die afdeling vir Geesteswetenskappe verskyn:

Jaargang 5, Nommer 2 – Oktober 2008

Bemagtig opvoeders vir onmiddellike mobilisasie van grondslagfaseleerders se geletterdheid
Mariette Koen – Universiteit van die Vrystaat

Jaargang 5, Nommer 3 – Desember 2008

Die opleiding en praktyke van die onderwyser as kunstenaar
Jannie Pretorius – Universiteit van Vrystaat

’n Middelnederlandse teks vir die moderne Afrikaansklaskamer
Terrence Carney – UNISA

Jaargang 6, Nommer 2 – Augustus 2009

Is die onderwysstelsels van die wêreld gerat vir die eise van die een-en-twintigste eeu?
Charl Wolhuter en Hennie Steyn – Noordwes-Universiteit

Jaargang 6, Nommer 3 – Desember 2009

Cliff Richard: ’n Opvoedkundige waardering
Jannie Pretorius – Universiteit van die Vrystaat

Jaargang 7 Nommer 2 – Augustus 2009

’n Behoefte-analise as eerste fase in die ontwerp van ’n taakgebaseerdesillabus vir Afrikaans-tweedetaalonderrig op universiteitsvlak
Elbie Adendorff – Departement Afrikaans en Nederlands, Universiteit van Stellenbosch

Estetiese hoedanighede in die lewe en werk van Lorraine Botha: ’n estetiese ondersoek na pedagogiese kunstenaarskap
Jannie Pretorius – Universiteit van die Vrystaat

’n Vergelykende studie van toelatingskriteria van 'n seleksie Suid-Afrikaanse universiteite
Isabella Venter, Renette Blignaut – Departement Statistiek en Rekenaarwetenskap, Universiteit van Wes-Kaapland

Jaargang 7 Nommer 3 – Desember 2010

’n Waarderende ondersoek na die pedagogiese hoedanighede van Gerhardus P.V. Bosch
Jannie Pretorius – Departement Kurrikulumstudie, Universiteit van die Vrystaat

Jaargang 8 Nommer 2 – Augustus 2011

’n Model van faktore wat die sukses van onderrigleer van tegnologiegebaseerde modules beïnvloed
Estelle Taylor – Departement Rekenaarwetenskap en Inligtingstelsels, Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus, Roelien Goede – Skool vir Inligtingstegnologie, Noordwes-Universiteit, Vaaldriehoekkampus, en Tjaart Steyn – Departement Rekenaarwetenskap en Inligtingstelsels, Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus

Jaargang 8 Nommer 3 – Desember 2011

Die wêreldrevolusie in die hoër onderwys en die verrekening daarvan binne die Suid-Afrikaanse konteks
Charl Wolhuter – Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus

Die diagnostiese waarde van ’n Nederlandse woordeskattoets vir Afrikaanssprekende aanleerders
Nerina Bosman – Universiteit Pretoria

Stellenboschstudente se rol in die vestiging van Afrikaans as onderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch
Pieter Kapp – Universiteit van die Vrystaat

Leergesprekke in universiteitsklaskamers: ’n Herwaardering
Gert van der Westhuizen – Universiteit van Johannesburg

Moedertaalgebaseerde tweetalige onderwys: ’n moontlike oplossing vir Suid-Afrika se geletterdheids- en syfervaardigheidsprobleme
Michael le Cordeur – Universiteit Stellenbosch

Ondersoek na die impak van ’n akademiese geletterdheidsintervensie op eerstejaarstudente se akademiese taalvermoë
Tobie van Dyk, Karlien Cillié, Marisca Coetzee, Suzanne Ross en Helena Zybrands – Taalsentrum, Universiteit Stellenbosch

Die diagnostiese waarde van ’n Nederlandse woordeskattoets vir Afrikaanssprekende aanleerders
Nerina Bosman – Departement Afrikaans, Universiteit Pretoria

Jaargang  9 Nommer 1 – Maart 2012

’n Positiewe profiel van ’n buitengewone hoofmeisie as rolmodel: Emme-Lancia Veronique Faro van die Sekondêre Meisieskool Oranje
Jannie Pretorius – Skool vir Wiskunde-, Natuurwetenskappe- en Tegnologie-onderwys, Fakulteit Opvoedkunde, Universiteit van die Vrystaat

Jaargang  9 Nommer 2 – Augustus 2012

’n Wêreldklasuniversiteit in Suid-Afrika: ideaal, wenslik, haalbaar, werklikheid, hersenskim?
Charl C. Wolhuter – Fakulteit Opvoedingswetenskappe, Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus)

’n Multiperspektiefbenadering tot die ontwerp van ’n Afrikaanse taakgebaseerde sillabus op universiteitsvlak
Elbie Adendorff – Departement Afrikaans en Nederlands, Universiteit Stellenbosch

Die impak van revisie op vertaalde eksamenvraestelle in ’n hoëronderwysomgewing
Alta van Rensburg – Taalsentrum, Universiteit Stellenbosch

Konstruering van die akademiese habitus: ’n analitiese outo-etnografie van 25 jaar in die akademiese wêreld
Eleanor Lemmer – Kollege vir Opvoedkunde, Universiteit van Suid-Afrika

Dae in die lewens van vrywillige werkers: Belewenisse van studente-vrywilligers
Elsje Cronjé – Departement Sielkunde, Unisa

Jaargang  9 Nommer 3 – Desember 2012

Dissipline in die klaskamer – Deel 1: Die bepalings van die Grondwet en Skolewet ten opsigte van dissiplinêre maatreëls in die klaskamer
Katie Müller

Dissipline in die klaskamer – Deel 2: Dissiplinêre maatreëls en opvoeders se bevoegdhede en verantwoordelikhede ten opsigte daarvan
Katie Müller

Die omskakeling van werklikewêreld-take na pedagogiese take ten einde ’n taakgebaseerde sillabus te ontwerp
Elbie Adendorff – Departement Afrikaans en Nederlands, Universiteit Stellenbosch

Jaargang  10 Nommer 1 – Maart 2013

Rapport se beriggewing oor skoolgeweld 1994–2011: ’n multidimensionele sosiale probleem
Corene de Wet – Skool vir Oopleer, Universiteit van die Vrystaat

Leerbestuurstelsels teenoor sosialenetwerk-omgewings: die ontwikkeling van ’n geïntegreerde tegnologiese onderrig-leer-model
Imelda Smit – Skool vir Inligtingstegnologie, Noordwes-Universiteit, Vaaldriehoekkampus
Linda du Plessis – Viserektor: Akademies, Kwaliteit en Beplanning, Noordwes-Universiteit, Vaaldriehoekkampus

’n Persoonlike waardering van Michelangelo Merisi da Caravaggio (1571-1610)
Jannie Pretorius – Skool vir Wiskunde-, Natuurwetenskappe- en Tegnologie-Onderrig, Fakulteit Opvoedkunde, Universiteit van die Vrystaat

Jaargang  10 Nommer 2 – Augustus 2013

Metakognitiewe bewustheid as vereiste vir die effektiewe onderrig van leesbegripstrategieë
B. Klopper – Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie, Mowbray-kampus

’n Konseptuele raamwerk vir voortgesette professionele ontwikkeling van onderwysers in die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel
G.M. Steyn – Departement Onderwysleierskap en -bestuur, Universiteit van Suid-Afrika

Die sing van “Vlaglied” in sommige wit Afrikaanse skole in die 1980’s
Carol Steyn – Departement Kunsgeskiedenis, Visuele Kuns en Musiekwetenskap, Universiteit van Suid-Afrika

Teoretisering van die selfkonsep van studente wat hakkel
Karlien Conradie en Estelle Swart – Departement Opvoedkundige Sielkunde, Universiteit Stellenbosch

Jaargang  10 Nommer 3 – Desember 2013

Die vasstelling van wetenskaplik-begronde maatstawwe vir die waardebepaling van Afrikaanse Grondslagfase-leesreekse
T. Koekemoer, I. Joubert en M. Moen – Departement Vroeë Kinderontwikkeling, en L. Ebersöhn – Eenheid vir Onderrignavorsing van VIGS, Universiteit van Pretoria

Jaargang  11 Nommer 2 – Augustus 2014

Die manifestering van teorie in die skoolhoof se rol in onderwysersamewerking: ’n gevallestudie
G.M. Steyn – Departement Onderwysleierskap en -bestuur, Universiteit van Suid-Afrika

Opvoeding vanuit ? post-postfundamentistiese perspektief
Johannes L. van der Walt – Fakulteit Opvoedingswetenskappe, Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus

Jaargang  11 Nommer 3 – Desember 2014

Die verhewe simboliese kapitaal van skoolhoofde op ’n plattelandse dorp
Japie Spies, Aslam Fataar – Departement Opvoedingsbeleidstudie, Universiteit Stellenbosch

Ontgroeningspraktyke in uitgesoekte Vrystaatse hoërskole en skoolkoshuise: ’n verkennende studie
Eduard Potgieter, Kevin Teise, Lynette Jacobs (Skool vir Opvoedkunde-studie) en Corene de Wet (Skool vir Oopleer) – Universiteit van die Vrystaat

Die ontwikkeling van onderwysstudente se hoërorde kognitiewe vaardighede
Alfred Henrico – Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus)

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top