Op soek na Coenie Slabber

Kan julle dalk help? Ek wil graag kontak maak met Coenie Slabber. Ek woon al meer as twaalf jaar in China en het jammerlik kontak met soveel van my vriende verloor - Coenie is een van hulle.

Jammer om te pla, groete,

Gerrit Bezuidenhout

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.