Oorsigtelike bespreking van Chokers en survivors deur Nathan Trantraal

  • 2

Die bespreking van Chokers en survivors deur Nathan Trantraal bevat inligting oor die volgende aspekte van die bundel:

  1. Biografiese inligting oor die digter
  2. Die titel en voorblad
  3. Resepsie van die bundel
  4. Taalgebruik – Kaapse Afrikaans
  5. Vergelyking tussen Adam Small en Nathan Trantraal
  6. Temas in Trantraal se gedigte
  7. Oorsigtelike bespreking van die bundel
  8. 'Vreemde' woorde in die bundel

Klik hier om die bespreking in PDF-formaat af te laai.

  • 2

Kommentaar

    • Hallo Sbusiso, dankie vir die navraag. Hier is al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Hierdie oorsigtelike bespreking van Chokers en survivors behoort reeds te help met lesplanne, dink ek. Klik ook op die skakel in die artikel om 'n PDF-dokument oop te maak, want al die inligting is hierin saamgevat. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top