Is ons musiek outentiek? (Deel 2)

“Baie voel dat ons Suid-Afrikaanse musiek nie werklik outentiek is nie en dat ons musiek as’t ware voorgeskryf word deur platemaatskappye se voorafbepaalde idees van wat die massas wil hoor en wat in daardie raamwerk die meeste inkomste gaan genereer.”