Is ons musiek outentiek? (Deel 1)

“Gehore moet begin waag. Moet ook begin soek tussen al die strome van klanke en beelde waarmee hulle elke dag gebombardeer word. Die gemeenskap moet weer honger raak vir kuns. Eerlike en opregte kuns.” Luna Paige gesels met┬áSchalk van der Merwe, Anton Goosen, Amanda Strydom en David Kramer.