Oglokrasie van Weste?

  • 2

VSA en EU het net hoorsê van Bojo nodig om Russiese Federasie Russofobie te versprei. Geen onskuldig-tot-skuldig  bewys mbv forensiese feitlike getuienis nie .... 

Ek sal nooit, maar nooit weer deur media in "totale aanslagretoriek"  verval nie. 

Veral met Brittanje wat geen Handves van Menseregte of geskrewe Grondwet het nie.

 

  • 2

Kommentaar

  • Beste Hans,
    Verduidelik asseblief vir ʼn eenvoudige ou soos ek wat jy nou eintlik gesê het.
    Van watter deel van die Weste se oglokrasie praat jy? En wie is die Bojo-oglokraat nou eintlik wat so septer swaai? Watter forensiese feitelike getuienisse sal ʼn moondheid se skuldigheid kan bewys en waaraan sal die land dan skuldig aan wees? Wat was jou lewensbeskouing toe jy nog deur “media in totale aanslagretoriek verval” het? Hoe kon Engeland se gebrek aan Handves van Menseregte of geskrewe Grondwet jou brein bewimpel het? En wat de joos is “Russiese Federasie Russofobie”?
    Groete,
    Angus

  • Hans Richardt

    Angus, "mob justice" is oglokrasie.
    Totale aanslag retoriek in media deur politici en sg kommentators is Russofobie. Afrikaanse vertalings of uitvindsels ontneem dikwels betekenis van oorspronklike terme. Die EFF se aanslag is oglokraties, bv grondbesettings, wat onwettig is, maar deur die massas regverdig word. Buitelanders wie nooit dieselfde in hul land van oorsprong in Afrika sou doen nie, deel kwistig hul haat oor "apartheid" volgens hul sienings. Wanneer die parlement grondbesettings as grondonteiening aanvaar, is SA duidelik 'n oglokrasie, waar massa gevoelens bo die wet gestel word. Gebou-kapers in bv Johannesburg voel hul het reg tot gebou waar hul hul misdaadsindikate opereer.
    'n Tas vol geld voor voordeur op stoep doen wondere om politici se opinies te verander ...

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top