Nuwe Skryfwerk-posisie beskikbaar

  • 0

Het jy ’n  literêre agtergrond en ’n aanvoeling vir goeie skryfwerk? Is jy vaardig met ’n rekenaar en ken jy Photoshop? Dan is jy ’n goeie kandidaat om LitNet se afdeling Nuwe Skryfwerk te hanteer.

Jou take sal insluit:

  • die keuring van fiksie en poësie
  • die plaas van materiaal op LitNet, insluitend grafika
  • die bemarking van materiaal op sosiale media
  • die aanbied van gereelde skryfkompetisies.

LitNet sal die moontlikheid van jou eie rubriek ook met jou bespreek.

Stuur 'n e-pos en jou CV aan Naomi Bruwer by naomibruwer@litnet.co.za om aansoek te doen.

Sluitingsdatum: 16 Februarie 2015

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top