Nuwe lewe

  • 0

padnahart240Kom, wees jy die een na wie ek smag
lei my tot jou hart
vat my siel en maak dit jou eie
wys my die weg van ware liefde

Laat my na my woorde smag
betower my met jou oë
wys my my ware drome
gee vir my jou hart

Sodat ons liefde nooit sal eindig
ons harte nooit sal skei
ons lewens nooit van mekaar sal ontbreek
laat my leef

Laat my toe om jou te bemin
wys my die weg van ware liefde
lei my tot jou hart
wys vir my jou lewe

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top