Nou ja dan ...

  • 1

Lekker ontspan julle almal. Webvoet ook.

Herkou gerus daar op die strand aan Angus se “stelling”:
“Die hoender is die eier se manier van voortbestaan”.

Geseënd is julle.

Raed-na-Gael

  • 1

Kommentaar

  • Nie my stelling nie. Richard Dawkins s'n, bedoel as 'n grap, maar 'n ernstige grap om "The Selfish Gene" te verduidelik.
    Ek vlug vakansietye van die strand af weg, binneland, Drakensberge toe.

    Lekker vakansie vir almal!

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top