Notas oor leesonderrig

  • 5

Klik hier om Henk Viljoen se lesplan oor leesonderrig af te laai.

  • 5

Kommentaar

  • Baie dankie vir hulp. Het egter probleme om uit te druk. Sal graag hulp wil hê met gr 3-leerling wat tekens van disleksie toon.

    • Goeiedag en dankie vir jou navraag. LitNet kan nie spesifiek raad tov die disleksie gee nie, maar ons bied 'n verskeidenheid vraestelle om leerders met voorbereiding te help. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied en word deur kundiges vir ons uitgewerk. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Groete, en voorspoed met die jaar se werk. Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top