Nederduits ...

  • 1

Wel, verstaan sommige slimjanne nie grense in Rynland nie?
Natuurlik het beide Duits en Vlaams invloed op Afrikaans! 

  • 1

Kommentaar

  • Beste Hans,
    Duits, Vlaams en Afrikaans is verwante tale. Die verwantskap gaan sover terug as 1652. Sedert die tot standkoming van Afrikaans in1875 het daar heelwat Duitsers Suid-Afrika toe gekom, en Duits mag dalk heel weinig 'n invloed op die taal gehad het. Of daar Vlaminge die land binnegekom het, weet ek nie, maar al het hulle ook, sou dit min invloed op Afrikaans gehad het.

    Wat die sogenaamde Slimjanne se kennis, of gebrek aan kennis oor die grense in die Rhynland te make het met Afrikaans, sal net Domjanne weet.
    Groete,
    Angus

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top