Narsiste, psigopate, stalkers en sadiste deur André le Roux: bekendstelling

  • 6

  • 6

Kommentaar

  • Anneline van der Gryp

    Goeiedag Andre. So pas die boek gelees ... Wow! Dit was "good reading" tot die laaste bl in jou onderhoudende styl. Ek het verskeie boeke oor die onderwerpe wat jy bespreek op my boekrak en ook 'n paar van die boeke wat jy aanhaal. Jy het alles so goed bymekaar gebring en jou navorsing is puik. Ek is 'n afgetrede bibliotekaresse/inligtingkundige en het sowat 10 jaar gelede oor narsisme, psigopate, grenslynversteurings (Walking on eggshells} ens begin lees. Boeke bestel deur Amazon en gekoop by Exclusive Books. Party opgespoor in die biblioteek. Baie dankie. Ek is werklik beïndruk.

  • Nie beplan om Paasnaweek met die ongure karakters deur te bring nie en gedink dit sal 'n vinnige lees wees. Donderdag begin lees en het nou laaste blaai gelees, elke woord! Stem volkome saam met Anneline van der Gryp. Uitstekend en ek is ook sterk positief beïndruk in alle opsigte: Jy het alles so goed bymekaar gebring en jou navorsing is puik.
    Moet byvoeg dat ek ook goed belese is aangaande die onderwerp. Die mense maak my ruggraat kriewel.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top