’n Blik op die toekomswaarde van Afrikaans

“Ek weet dat dit vir sommige taalaktiviste nie genoeg is dat mense net Afrikaans praat nie – dit moet op tersiêre gebied ook prioriteit geniet. En ek stem gedeeltelik saam, maar Afrikaans gaan moet leer om ander tale te omarm, sodat die taal nie op ’n eiland groei nie.”