Mont du Toit Wynkwatryn: Zandra Bezuidenhout

  • 0

Kelderkwatryn

Mens sou oor wyn kon liries raak
ter wille van die hart se saak.
Of jy kan hoenderkop kwatryne maak
oor dop en druif en hoe dit smaak.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top