Misbruik van woord "okkult" in media

  • 0

Okkult beteken verberg, verborge en onbekende.
Nigromansie het te make met oproepe aan dooies en toekomsvoorspellings.
Waarom is die misbruik so gewild? Is die Kersversierings en Kersvader nie deel van Okkulte nie? Selfs Jesus se evangeliese geboorte.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top