Mercy Kannemeyer se woord van die jaar 2017

  • 0

Mercy Kannemeyer (Foto: Izak de Vries)

Mercy Kannemeyer se Afrikaanse woord van die jaar is "moedertaalonderrig":

My persoonlike woord van die jaar is "moedertaalonderrig".

Die Wes-Kaap se woorde van die jaar is "water" en "reën".

En die groot woord van die jaar, die woord van alle woorde vir 2017, is "witmonopoliekapitaal".

Wat is jou #litnetwoord2017? Neem hier aan die kompetisie deel.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top