Mentaliteit in SA?

Deesdae is almal in jou gesig om aandag te soek. Ek wonder of al die emosionele plakkers aandag kry by hul huise? Bv as man die spoedgrens handhaaf, is dit altyd 'n probleem, want dikwels ry hy oor die witlyn op jou kar se gat. Dis net so erg as die geteem oor gesinsgeweld en sterftes in 'feesgetye'. Fees van aasvoëls?

Hans Richardt

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top