Maya, dink jy Taiwan het 'n bestaansreg?

Ek wonder of jy as vrou 'n opinie het oor bv Taiwan? Jy het nie 'n opinie oor geloof, buite die van trop nie en daarom dat briewe jou erg verveel op LitNet. 'stir it up' sing Peter Tosh en Bob Marley.

In Greco-Romeinse gelooftradisie, was Maia die godin van die aarde, ma van Hermes. Maya was Buddha se ma. Daar is ook 'n Maya in Hindu Sanskrit. Watter een is jy Maya?

Hans Richardt

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top