Maurice se boot

  • 4

Tydens Amsterdamse geleenthede soos die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam en die Week van de Afrikaanse roman, het Maurice Jorissen, analis van die Amsterdamse Handhaving, geliefd geraak onder Suid-Afrikaners. Saam met sy vrou Nanette neem hy skrywers, musikante en akteurs in sy boot, die Queen of Liberty, uit op die Amsterdamse gragte. Hier is 'n klompie foto's.

Maurice Jorissen

Foto, kloksgewys van links na regs: Elize Zorgman, Luna Paige, Anna Davel, Jannie du Toit, Karin Hougaard, Coenie de Villiers, Andries Bezuidenhout, Nanette Jorissen en Ingrid Glorie

Tribal Echo

Bettina Wyngaard

Anna Davel

Marita van der Vyver

Lourens Rabé, Maurice Jorissen, Esté Rabé en Nanette Jorissen

Lede van die Kaap-Maleise Koor by 'n kennisgewing van die Festival voor het Afrikaans

Die Kaap-Maleise Koor vermaak voetgangers langs die kanale met hulle musiek.

Nog kanaalmusiek deur die Kaap-Maleise Koor

Anna Davel, Jannie du Toit, Karin Hougaard, Coenie de Villiers en Andries Bezuidenhout

Dewald Wasserfall en sy vrou

Etienne van Heerden en Sonja Loots

Jente Rhebergen en Francois Smith

Irize Loots

Les Javan en Rozanne Gewaar

Steffie le Roux

Nanette Jorissen, Gertie en Simon Bruinders, saam met Maurice Jorissen

Andries Bezuidenhout, Nanette en Maurice Jorissen

Karin Hougaard en Coenie de Villiers

Steffie le Roux en Maurice Jorissen

Karin Hougaard, Coenie de Villiers en Andries Bezuidenhout

Luna Paige, Anna Davel, Jannie du Toit, Karin Hougaard, Coenie de Villiers en Andries Bezuidenhout

Lafenis langs die pad

Nog vrolike passasiers op 'n boot. Maurice Jorissen is agter die stuur, met Niel van Deventer links en sy vrou voor hom. Regs van Maurice is Pieter Steyn en voor Pieter is Leané Meiring. Links op die voorgrond is Charlenè Brouwer. Heel links is Irize Loots en haar metgesel.

 

Foto's: Maurice en Nanette Jorissen

  • 4

Kommentaar

  • Karin Hougaard

    Heerlike herinneringe! Maurice en Nanette is ineengerol 'super-skeepskaptein-toergids-gasheer-gasvrou-afrikaans-liefhebbers' duisend.

  • Andries Bezuidenhout

    Heerlik! 'n Mens kry 'n heel ander blik op Amsterdam van die boot af. Dankie Maurice en Nanette!

  • Christine Murray

    Hi kan julle my die datum gee vir die Afrikaanse kunstefees asseblief. Sal baie graag wil kom.
    Dankie

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top