Mampoer of moonshine of witblits?

  • 2

Ek dink dat geelperskemampoer die sterkste bly... My pa het destyds gesmokkel, toe swartes nie kon sterk drank koop nie ... 

Ons buurman het later gestook langsaan. Hy was valskermsoldaat op D-dag in Europa en het lelike PTSS gehad met so paar doppe te veel ... Doodeerlik, mampoer laat uitlaat wit brand ...

Wanneer die mampoer egter in eikehoutvat gestoor word, verloor dit sterkte, maar kry geur by.

 

  • 2

Kommentaar

  • Ek is nie 'n kenner van mampoer stook of proe nie. Ek het al moonshine gedrink en die bottel se inhoud weggegooi en die bottel gehou. Die mampoer wat ek al gedrink het is baie lekkerder as die moonshine.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top