Lokprent: Weg! Naweekkos deur Aletta Lintvelt

  • 0

 

 

Uitgewer:
Human & Rousseau
ISBN: 9780798157353

Weg! Naweekkos deur Aletta Lintvelt (2012)

Of jy op die vakansiehuis se stoep ontbyt eet of iewers om ’n kampvuur in die boendoes sit en smul, Weg Naweekkos met sy meer as 130 resepte vir kuier-kuier (en soms sommer lê-lê!) eet is byderhand.

 
 
 
 
 

Klik hier en koop jou eksemplaar van Weg! Naweekkos nou van Kalahari.com!

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top