LOK-simposium 2017: HemelBesem (video)

  • 1

Op Vrydag 17 Februarie 2017 was HemelBesem die hoofspreker by die LOK-simposium (LOK: Letterkunde-ondersteuningskomitee) se verjaarsdagviering. Hy het oor die belang van die variante van Afrikaans en oor sy boek God praat Afrikaans gesels. Die boek verskyn eersdaags by LAPA. Izak de Vries het dié video geneem.

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top