LOK-simposium 2017: Derick van der Walt bespreek Lien se lankstaanskoene (video)

  • 2

Derick van der Walt het tydens die LOK-simposium 2017 sy boek Lien se lankstaanskoene bespreek. Die boek is ’n voorgeskrewe boek vir graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Hier is sy volledige bespreking.

Video geplaas met vergunning van Suki Lock.

  • 2

Kommentaar

  • Magriet Meiring

    Ek het Liën baie geniet. Ek kan uit eie ondervinding nooit met so iets assosieer nie ... ek het nooit so iets ervaar nie, maar my hart het gehuil. Die Lien was braaf, die mense op straat was uitstekend gespeel. Dit het my geleer om nooit te oordeel nie.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top