#litnetwoord2015: die kortlys

  • 0

Wat is die LitNet se Afrikaanse woord van die jaar-kompetisie? Lees hier.

LitNet se 15 finaliste uit alle inskrywings - dus inskrywings aan LitNet direk gestuur maar ook die inskrywings ontvang via die LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2015-kompetisie-ondersteuners (ATKV, HAT, Netwerk24, die Taalkommissie en die WAT) - is die volgende:

Kortlys, in geen spesifieke volgorde nie:

Studente-opstande – Helize van Vuuren

# – Lydia Potgieter

Zunami – Dominique Botha

Vlugteling – Dayne E en Yolandé Strauss

SlimWim – Joan Hambidge, Sheritha Ramparsad David en die ATKV

Droogte – R van Zyl en Chris Rossouw

Beurtwater – Christo Viljoen en die WAT

Terreur – Anneke Barnard en die WAT

Gaydebat – Henriette Coetzer

Afrikaans – Ingrid Erlank, Cornelia de Kock, Elsabé Brits, Pieter-Dirk Uys

Kakiebosch – Breyten Breytenbach

Ekkie – Darryl David

Poenankies – Anzil Kulsen

Witgeit – Frederik de Jager

Hommeltuig – Marike van der Watt, Chanette Paul, Org Potgieter en die Taalkommissie

  • Op die foto's, van bo na onder: Breyten Breytenbach, Anzil Kulsen, Joan Hambidge en Darryl David
  • Lees ook al die inskrywings en kortlyste hier.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top