LitNet-dramaspens

  • 14

Is jy op soek na ’n dramateks of monoloog vir ’n praktiese eksamen of Eisteddfod? LitNet het ’n versameling dramatekste (insluitend teatertekste, radiodramas en kabarettekste) in die LitNet-spens!

Die LitNet-spens is ’n ruimte waar ons ongepubliseerde Afrikaanse tekste berg wat betrekking het op die uitvoerende kunste. Reëlings met betrekking tot opvoerregte moet self deur die gebruiker getref word deur die betrokke kontakpersoon of instansie te kontak.

  • Afrikaanse dramatekste word geberg in die LitNet-spens en sodoende aan die publiek beskikbaar- en  bekendgestel. Toegang tot die LitNet-spens is gratis.
  • Voorkeur word gegee aan tekste wat reeds opgevoer is, maar enigiemand is welkom om ’n teks in te stuur. Tekste word oorsigtelik beoordeel voor plasing om bv laster te vermy. 
  • LitNet het geen kopiereg op die tekste nie en sal nie betrokke raak by die administrasie van opvoerregte nie.
  • Tekste word geplaas soos dit ontvang word. LitNet is nie verantwoordelik vir enige taalversorging nie.

Stuur jou teks/navrae aan spens@litnet.co.za.
Klik hier om ’n dekvorm in Word-formaat af te laai.

Alfabetiese lys volgens skrywer se van

A - B - C - D - E - F
G - H - I - J - K - L
M - N - O - P - Q - R
S - T - U - V - W - Y - Z

 

A

B

C

D

E

F

G

H

I

J

K

L

M

N

O

P

Q

R

S

T

U

V

W

X

Y

Z

 

  • 14

Kommentaar

  • Hi,
    Ek is op soek na full-length scripts vir een akeur. Waar sal ek sulke stukke kan kry?

    Dankie

    • Hallo! Jy kan in LitNet se spens rondblaai en enige van die inhoud hier gratis aflaai. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Goeie dag. Ek is op soek na 'n komieklike monoloog wat ek as graad 9 kind kan opsê in die klas wat almal kan laat lag. Enige voorstelle?

  • Annatjie Jordaa

    Goeiedag.

    Ek is op soek na 'n laerskool-toneelstuk van ongeveer 12 min. Enige voorstelle, asb.

  • Riana Rosslee

    Goeiemôre! Ek is op soek na 'n kort (45 min) komiese toneelstuk vir tieners vir omtrent 6-8 spelers. Help, asb!!

  • Ek is opsoek na die naam van 'n spesifieke stuk. Dit gaan oor 'n boodskap wat baie verdraai afgegee word. Kan iemand help?

    • Hallo, dankie vir die navraag. Jy is op die regte plek om gratis dramatekste op te spoor, maar sal jy asseblief self deur die lys van tekste blaai om te kyk watter stukke geskik sal wees vir jou kind? Sommige van hierdie dramas is bedoel vir volwassenes, maar daar is ook enkele stukke wat in die skool gebruik kan word. Voorspoed en groete, Naomi

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top