LitNet-spens: ’n Loopsopie op die pad na Damaskus

  • 0

Naam van skrywer

Temple Hauptfleisch

Naam van teks

’n Loopsopie op die pad na Damaskus / One for the Road to Damascus

Subgenre

Teaterteks

Kort opsomming

Dit is ’n tweetalige (Afrikaans/Engelse) bespiegeling oor taal en identiteit, gebaseer op ’n denkebeeldige (maar moontlike) ontmoeting tussen die bejaarde Samuel Clemens (Mark Twain) en die jong CJ Langehoven, tydens Clemens se besoek in Suid-Afrika in 1896 – en die gevolge daarvan.  

Aantal spelers

5

Vorige opvoerings

Geen

Pryse toegeken

Die teks is geskep met ’n toekenning van die Nasionale Kunsteraad.

Naam van kopiereghouer

Temple Hauptfleisch

Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte

DALRO

>> Klik hier om die teks in PDF-formaat af te laai >>

<< Klik hier om terug te gaan na die LitNet-spens <<

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top