LitNet-spens: ’n Boudjie van my Vroutjie

  • 1

Naam van skrywer

Nico Luwes

Naam van teks

’n Boudjie van my vroutjie

Subgenre

Komiese kort drama

Aantal spelers

Een vrou, vier mans en nog vyf karakters wat of manlik of vroulik kan wees

Vorige opvoerings

Geen in Afrikaans van hierdie teks nie

Kort opsomming:

’n Boudjie van my Vroutjie is ’n korterige komiese eenbedryf van 20 bladsye losweg gebaseer op Roald Dahl se kortverhaal Lamb for the Slaughter. Meer karakters is bygeskryf om dit ’n ook geskik te maak vir skolegroepe, amateurs, studnte en natuurlik vir professionele opvoering. Die stuk speel af in ’n woonstel waarin Marie en haar man Skaat woon. Die doodgelukkige Marie kom tot ’n skok agter dat alles nie pluis is nie, en die polisielede, ambulansmense en polisefotograaf raak betrokke in die komiese deurmekaarspul waarin die vroutjie se boudjie natuurlik ’n groot rol speel

 

Pryse toegeken

Nog nie opgevoer

Naam van kopiereghouer

Nico Luwes

Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte

Dalro of Prof Nico Luwes
Dept Drama
UV
Bloemfontein

(0823742485) of luwes@ufs.ac.za

 

>> Klik hier om die teks in PDF-formaat af te laai >>

 

 

  • 1

Kommentaar

  • Anthony Wilson

    Dankie Nico! Lekker aan die stuk gelees en ek weet dit sal net so lekker speel. Ek’t die storie jare gelede gelees en kon dit steeds onthou! 'n Baie goeie vertaling. Dié is eintlik 'n goeie verwerking (Adaptation) en sal net so lekker speel!  Wens ek kon dit sommer more met 'n groep repeteer en opvoer! Wel gedaan!  Ek hou baie van die milieu waarin jy die stuk plaas alhoewel as ek hom sou doen sal ek dit Township (Eersterust) maak met die polisie almal swart met Engels hier en daar!

     

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top