LitNet-blog: Is eentaligheid die norm?

  • 0

"My eerste antwoord op die vraag is altyd nee. In vandag se wêrelddorp (“global village”) is dit amper onvermydelik om meertalig te wees. Ek is nou besig om die boek Multilingualism in the English-speaking world deur Viv Edwards te lees en dit het my aangespoor om die blog te begin. Met al die gebeure in Stellenbosch, Potchefstroom, Bloemfontein (taalpolitiek se moses), maar ook die immigrante en vlugteling wat Europa binnestroom word ons gekonfronteer met meertaligheid in die praktyk en die mite van eentaligheid.

Hoe moet ons oor meertaligheid dink?

..."

Lees Karien Brits se volledige blog hier: http://blogs.litnet.co.za/karienbrits/2015/09/09/is-eentaligheid-die-norm/

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top