LitNet Akademies: Inligting

  • 2

LitNet Akademies-redaksielede

Hoofredakteur
Etienne van Heerden (PhD, LLB, DLitt h.c.), Universiteit van Kaapstad
Hoofbestuurder en -redakteur: LitNet Akademies
Uitvoerende redakteur: LitNet

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe-redakteur
Bennie Linde (PhD), Noordwes-Universiteit
E-pos: bennie@litnet.co.za
Stylriglyne vir die Ekonomiese en Bestuurswetenskappe-afdeling.

Geesteswetenskappe-redakteur
Francis Galloway (DLitt), Universiteit van Pretoria
E-pos: francis@litnet.co.za
Stylriglyne vir die Geesteswetenskappe-afdeling.

Godsdienswetenskappe-redakteur
Pieter G.R. de Villiers (DTh, ThDr), Universiteit van die Vrystaat
E-pos: pgdevilliers@mweb.co.za
Stylriglyne vir die Godsdienswetenskappe-afdeling.

Natuurwetenskappe-ereredakteur
Jannie Hofmeyr
Stylriglyne vir die Natuurwetenskappe-afdeling.

Natuurwetenskappe-ereredakteur
Hendrik Geyer
Stylriglyne vir die Natuurwetenskappe-afdeling.

Opvoedkunde-redakteur
Estelle Kruger (DLitt), Universiteit Stellenbosch
E-pos: estelle@litnet.co.za
Stylriglyne vir die Opvoedkunde-afdeling.

Regte-redakteur
Johann Neethling (LLD), Universiteit van die Vrystaat
E-pos: neethlingj@ufs.ac.za
Stylriglyne vir die Regte-afdeling.

 

Personeel

Redaksionele bestuurder
Melt Myburgh
E-pos: melt@litnet.co.za
Inhoudsbestuurder en teksversorger
Liné Loff
E-pos: line@litnet.co.za
Teksredakteur
Nicky Grieshaber (MA)

 

Die LitNet-node LitNet Akademies word as ’n maatskappy sonder winsbejag bedryf. Die direksie bestaan uit:

  • Martin Geldenhuys (Capitec)
  • Jos Floor (Floor Prokureurs)
  • Etienne van Heerden (Universiteit van Kaapstad en uitvoerende redakteur, LitNet).

LitNet Akademies word bestuur vanuit die LitNet-kantoor, Stellenbosch.

Adviesraadslede

Frikkie Botha, Bestuurder: QCanes, BSES Limited – Australië
Guillaume Brümmer, Universiteit van Kaapstad – Suid-Afrika
Eugene Cloete, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika
Ronald Cools, Katholieke Universiteit Leuven – België
Leon Dicks, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika
Ian Dubery, Universiteit van Johannesburg – Suid-Afrika
Jat du Toit, Noordwes-Universiteit – Suid-Afrika 
Kobus Eloff, Universiteit van Pretoria – Suid-Afrika
Chris Koen, Universiteit van die Wes-Kaap – Suid-Afrika
Derek Litthauer, Universiteit van die Vrystaat – Suid-Afrika
Amanda Lochner, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika
Braam Louw, Universiteit van Pretoria – Suid-Afrika 
Johan Malherbe, Universiteit van Pretoria – Suid-Afrika
Johan Meyer, Universiteit van die Vrystaat – Suid-Afrika
Albert Neitz, Universiteit van Pretoria – Suid-Afrika
Marius Potgieter, Noordwes-Universiteit – Suid-Afrika
Sakkie Pretorius, The Australian Wine Research Institute – Australië
Heinrich Raubenheimer, Universiteit van Johannesburg – Suid-Afrika
Helgard Raubenheimer, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika
Koot Reinecke, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika
Egmont Rohwer, Universiteit van Pretoria – Suid-Afrika
Arnold Schoonwinkel, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika
Wilhelm Steyn, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika
Hendrik Swart, Universiteit van die Vrystaat – Suid-Afrika
Neels van der Schyf, Northeast Ohio Medical University – VSA
Hannes van Staden, Universiteit van KwaZulu-Natal – Suid-Afrika
Emile van Zyl, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika
Gideon Wolfaardt, Ryerson University – Kanada
André Weideman, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika
Christa van Wyk, Universiteit van Suid-Afrika
Eric Dirix, Universiteit van Leuven, België
Ewoud Hondius, Universiteit van Utrecht, Holland
Francois Venter, Noordwes-Universiteit, Potchefstroom
Frans Malan, Appèlregter
Jan Smits, Universiteit van Maastricht, Nederland
Jannie Otto, Universiteit van Johannesburg
Johan Henning, Universiteit van die Vrystaat
Johan Potgieter, Universiteit van Suid-Afrika
Ruth Baitsewe, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika
Andries Bezuidenhout, Universiteit van Pretoria – Suid-Afrika
Joel Claassen, Universiteit van Kaapstad – Suid-Afrika
Aslam Fataar, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika
Neil Cochrane, Unisa – Suid-Afrika
Scarlett Cornelissen, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika
Darryl David, Universiteit van KwaZulu-Natal – Suid-Afrika
Heilna du Plooy, Noordwes-Universiteit – Suid-Afrika
Hans Ester, Radboud Universiteit Nijmegen – Nederland
Eep Francken, Universiteit Leiden – Nederland
Francis Galloway, LitNet Akademies: Geesteswetenskappe-redakteur – Suid-Afrika
Ena Jansen, Vrije Universiteit van Amsterdam – Nederland
Thys Human, Universiteit van Johannesburg – Suid-Afrika
Noleen van Wyk, Universiteit van Suid-Afrika
Jerzy Koch, Adam Mickiewicz Universiteit, Poznań – Pole
Catharina Loader, Universiteit van Wenen – Oostenryk
Jean Meiring, Universiteit van Cambridge – Engeland
Desmond Painter, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika
Christa van Staden, Universiteit Vrystaat – Suid-Afrika
Vasti Roodt, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika
Alfred Schaffer, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika
Christo van der Rheede, Agri SA – Suid-Afrika
Etienne van Heerden, Universiteit van Kaapstad – Suid-Afrika
Ian van Rooyen, Universiteit van Kaapstad – Suid-Afrika
Helize van Vuuren, Nelson Mandela Universiteit – Suid-Afrika
Steward van Wyk, Universiteit van die Wes-Kaap – Suid-Afrika
Rudi Venter, Oxford University Press – Suid-Afrika
Louise Viljoen, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika
Andries Visagie, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika
Hein Willemse, Universiteit van Pretoria – Suid-Afrika 
Gert Steyn, Universiteit van Pretoria – Suid-Afrika
Kobus Kruger, Unisa – Suid-Afrika
Philip Nel, Universiteit van die Vrystaat – Suid-Afrika

Akkreditasie

LitNet Akademies is geakkrediteer by die SA Departement Onderwys en vorm deel van die Suid-Afrikaanse lys goedgekeurde vaktydskrifte (South African list of Approved Journals). Alle artikels wat portuurbeoordeel is en gekeur word vir plasing in LitNet Akademies kwalifiseer vir subsidie deur die SA Departement Onderwys.

Voordele

Die voordele van publikasie op LitNet Akademies:

  • Artikels is onmiddellik wêreldwyd op die internet beskikbaar.
  • LitNet Akademies hef geen bladgelde nie.
  • LitNet Akademies stel geen beperking op die lengte van artikels nie.
  • Volkleurillustrasies is moontlik.
  • Benewens die normale voordele van subsidievloei via die onderskeie universiteite na navorsers, betaal LitNet Akademies ’n bykomende bedrag direk aan navorsers vir hul artikels.
  • Portuurbeoordelaars word vergoed vir hul dienste.
  • Artikels verskyn vinniger as wat die geval is by papierjoernale.
  • LitNet Akademies is in www.litnet.co.za ingebed en onderhoude met navorsers en aanlyn-seminare rondom die bevindinge in navorsingsartikels word deur LitNet aangebied; só word navorsingsbevindinge wyer bekend gemaak. LitNet dryf internetverkeer na navorsingsartikels vanaf sy tuisblad, sy nuusbrief en ander elektroniese platforms.
  • Engelse opsommings word gepubliseer.
  • Navorsingsmateriaal word in Afrikaans beskikbaar gestel vir Afrikaanssprekende akademici en studente.
  • Navorsers behou kopiereg op hul artikels.

Verwante materiaal

  • Aanlyn-seminare oor materiaal op LitNet Akademies word in SeminaarKamer aangebied.
  • Onderhoude met LitNet Akademies se artikelskrywers word in Onderhoude aangebied.
  • Video-onderhoude met LitNet Akademies se artikelskrywers word op die LitNet-kanaal op YouTube aangebied.
  • Akademiese poste in die vakgebiede wat deur LitNet Akademies hanteer word, word in NetWerk geadverteer.
  • 2

Kommentaar

  • Dr E Stan Miller

    Moes al lankal aanklop maar, nou ja, beter laat as nooit.
    Sterkte aan almal betrokke & 'n heerlike, gesonde en geseende Kerstyd saam met jul geliefdes.

    Stan uit Aranos, rooiduin Kalahari

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top