"Liefde aangeleer" deur Albert Maritz

  • 0

Dis nie vrees nie. Dis die vrees dat ek jou verloor.
Dis nie omdat jy myne is nie. Dis omdat ons joune is.
Op ons armste – en klein
Was ons samesyn is iets wat geld nie kan koop nie.
As ons groter word moet ons leer
Die lokvalle laat ons struikel
Toe val en huil, maar nie bly lê nie.
En met die opstaan weet ons

Chorus:
Dit gaan
Net soveel oor jou en my soos oor my en jou.
Met ons liefde – nuut geleer
Leef
Vir onsself want vir mekaar...
 

lyricMap homeMap


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief
. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top