Leeskringe in-en-om Pretoria:
2017-jaarprogramme en kontakinligting

  • 1

Leeskring-inligting en 2017-jaarprogram

Akasia Leeskring
Athos Boekklub
Bela-Bela Leeskring
Bettie-se-leeskring
Brooklyn Leeskring
Centurion Leeskring
Elize Botha Leeskring

Glenstantia Leeskring
Hartbeespoort Leeskring
Jakaranda Leeskring
Lekkerleeskring

Mabel Malherbe Leeskring
Menlopark Leeskring
Moreleta Leeskring

Prisma Leeskring
Rustenburg Leeskring
Sunrise View Leeskring
Tygerpoort Leeskring
Waterkloof Leeskring
Waverley Leeskring
Wilgers Leeskring

Akasia Leeskring

Kontak Sophie Beyers by akasia.leeskring@litnet.co.za.

# Ons leeskring van 12 lede bestaan al 10 jaar en het eers by die Akasia Bilioteek bymekaargekom, vandaar die naam.
# Die bespreking is informeel, ons maak beurte om leiding te neem.
# Besoekers of nuwe lede is welkom. Kontak Sophie Beyers by akasia.leeskring@litnet.co.za.

Jaarprogram 2017
Vergader om 09:30 aan huis van ’n lid, elke 3de Vrydag van die maand

Datum

Boek

Skrywer

Gespreksleier

20/1

Soos familie

Ena Jansen

 

17/2

The sculptors of Mapungubwe

Zakes Mda

 

17/3

1795

Dan Sleigh

Hannelie Wannenburg

21/4

Drieklawerblaar

Christine Barkhuizen Le Roux

Rita Verster + Sophie Beyers

19/5

Digterdag

 

Elsa de Waal

23/6

Antjie Krog – Skrywer en aktivis

Antjie Krog

Elma Nel

21/7

Die kwart-voor-sewe Lelie

Eleanor Baker

Elma Human

15/9

Mornings in Jenin

Susan Abulhawa

Elsa van der Bank en Ollie Henning

20/10

Sense and Sensibilty

Jane Austen

Elda Grobler

17/11

Afsluitingsfunksie

   

19/1

Die dood van ’n goeie vrou

Chris Karsten

Carlien Retief

16/2

King

Gareth Crocker

Karen Faurie 

Athos Boekklub

Kontak Elmarie Kock by athos.boekklub@litnet.co.za.

# Athos Boekklub is 9 jaar oud met 12 lede wat in die Lynnwood/Brooklyn omgewing woon.
# Byeenkomste op die 1ste Donderdag van die maand om 11:00 by wisselende venues, meestal aan huis van lede.
# Gaste is welkom in spesiale gevalle wat geadverteer sal word.
# Synde ’n boekklub het ons nie ’n voorafbeplande jaarprogram nie.

Bela-Bela Leeskring

Kontak Elma van den Berg by bela-bela.leeskring@litnet.co.za.

# Die Warmbad-leeskring is in 2000 begin met 5 lede. Die ledetal wissel so tussen 8 en 10 en nuwe lede is baie welkom.
# Boekbespreking is informeel en word deur een van die lede gelei.
# Besoekers is welkom. Kontak asb bela-bela.leeskring@litnet.co.za om aan te meld en dra R5 by vir koffie/tee.

Jaarprogram 2017
Byeenkomste om 15:00 aan huis van Elma van den Berg

Datum

Boek

Skrywer

11/1

Swemlesse vir ’n meermin

Marita van der Vyver

15/2

Die dood van ’n goeie vrou

Chris Karsten

8/3

Brandwaterkom

Alexander Strachan

12/4

Maestro

Marié Heese

10/5

The fetch

Finuala Dowling

14/6

Kamee

Roela Hattingh

9/8

Wonderboom

Lien Botha

13/9

Donker stroom

Carel van der Merwe

11/10

Koors

Deon Meyer

8/11

Afsluiting en beplanning

 

Bettie-se-leeskring

Kontak Selma du Preez of Marie Weidemann by bettie-se-leeskring@litnet.co.za.

# Die formidabele Bettie van der Spuy het in 1978 vyf goeie viendinne oorgehaal om saam met haar boeke te lees en te bespreek. Bettie-se-leeskring het daaruit ontstaan. Bettie is drie jaar gelede op 93 oorlede.
# Nuwe lede wat sal deelneem aan bespreking en besprekings lei, is baie welkom.
# Besoekers is altyd welkom. Skakel asseblief vooraf vir Marie Weidemann bettie-se-leeskring@litnet.co.za.

Jaarprogram 2017
Byeekomste om 10:00 aan huis van ’n lid tensy anders vermeld

Datum

Boek/Onderwerp

Skrywer

Spreker

25/1

Die aandete

Herman Koch, vertaal deur Daniël Hugo

Linda Zöllner

22/2

Video vertoning deur Koos en Barbara le Roux

   

29/3

The Elegance of the Hedgehog

Muriel Barbery

Marieleen Preller

26/4

Beastly Things

Donna Leon

Elsa Strydom

31/5

1795

Dan Sleigh

Wina Cameron

26/7

Falling through the Gaps (oor Gut and Psychology Syndrome)

 

Isabel Wagner

25/10

Mientjie Lubbe praat oor Maria Callas

 

Mientjie Lubbe

29/11

Emily Hobhouse: geliefde verraaier

Elsabé Brits

Selma du Preez

Brooklyn Leeskring

Kontak vir Dalena Beyers by brooklyn.leeskring@litnet.co.za.

# Ons is ’n geslote leeskring wat saans vergader saam met ’n lekker ete. Gaste word by geleentheid uitgenooi.
# Lede lei die bespreking van hulle boekkeuse.

Jaarprogram 2017
Byeekomste aan huis van ’n lid

Datum

Boek/Onderwerp

Skrywer

9/2

Handdruk van die dood

Friedel Hansen

9/3

Elon Musk

Ashlee Vance

20/4

Hillbilly elegy

J D Vance

18/5

When breath becomes air

Paul Kalanithi

8/6

Duisend stories oor Johannesburg

Harry Kalmer

17/8

Gilead of Ghengis Kahn of Swimming lessons

 

7/9

Social Physics

Alex Pentland

12/10

The grass is singing

Doris Lessing

9/11

Gasspreker

 

Centurion Leeskring

Kontak Elmarie van der Walt of Paul Beezhold by centurion.leeskring@litnet.co.za.

# Centurion Leeskring is 31 jaar oud.
# Besoekers is altyd welkom. Skakel asb vooraf met Amie van der Merwe (012 664 4802) of Bep
du Toit (012 664 6498).

Jaarprogram 2017
Byeenkomste om 14:30 in die Centurion Biblioteek, h/v Cantonmentsweg en  Unielaan

Datum

Boek

Skrywer of fasiliteerder

Spreker

17/1

We are all completely beside ourselves

Karen Joy Fowler

Ansie Celliers

21/2

Brandwaterkom

Alexander Strachan

Marie van der Walt

10/3

DVD oor Rusland

André de Villiers

 

14/3

The noise of time

Julian Barnes

André de Villiers

18/4

Die formidabele Ling Ho

Johan Kruger

Isabel van Niekerk

16/5

Die buiteveld

John Miles

Bep du Toit

20/6

Nutshell

Ian McEwan

Amie van der Merwe

18/7

Die lewe en werk van Con de Villiers

 

Mimie de Vries

15/8

Koors

Deon Meyer

Paul Beezhold

19/9

Die taal van been

Heilna du Plooy

Leonora du Toit

13/10

DVD: Shadowlands

   

17/10

Mere Christianity

CS Lewis

Betsie Faulhaber

24/10

Programbespreking vir 2018

   

21/11

Drieklawerblaar

Christine Barkhuizen-le Roux

Elmarie van der Walt

16/1

Pale native

Max du Preez

Daleno Scott

Elize Botha Leeskring

Kontak Sandra Vermeulen by elizebotha.leeskring@litnet.co.za.

# Elize Botha Leeskring bestaan reeds 35 jaar hoofsaaklik in die ooste van Pretoria. 
# Tans is ons 20 lede wat die laaste Vrydag van die maand bymekaarkom.     

Jaarprogram 2017
Byeenkomste om 10:00
by ’n lid se huis

Datum

Boek

Skrywer

Spreker

27/1

Donker stroom

Carel vd Merwe

Cora

24/2

The garden of evening mists

Tan Twang Eng

Sandra

31/3

I the messenger

Marcus Zusak

Ritha Louw

26/5

Mooiloop: mooiste reisstories

Gerrit Rautenbach

Anetha, Rita, Soleta

30/6

Maestro

Marié Heese

Hester

28/7

I am Malala

Malala Yousafzai

Brenda

25/8

Emily Hobhouse: geliefde verraaier

Elsabé Brits

Louise

29/9

Not without a fight

Helen Zille

Marietjie

27/10

Hitler, Verwoerd, Mandela and me

Marianne Tham

Petro

 

Glenstantia Leeskring

Kontak Mariaan Ueckermann of Therese Els by glenstantia.leeskring@litnet.co.za.

Jaarprogram 2017/2018
Vergader laaste Dinsdag van die maand om 19:00 by Glenstantia Gemeenskapsbiblioteek, Chopinstraat 510

Datum

Boek

Skrywer

Spreker of fasiliteerder

28/2

Offerlam

Chanette Paul

Therese Els

28/3

Wonderboom

Lien Botha

Sonja Mouton

25/4

All the light we cannot see

Anthony Doerr

Suzette Cillie

30/5

Leiboom

Eunice Basson

Eunice Basson

29/6

Struisvoël

Johan Fourie

Joan Tempelhoff

25/7

Men of the Mendi: South Africa’s forgotten heroes of World War 1

Brenda Shepherd

Brenda Shepherd

29/8

Emily Hobhouse: geliefde verraaier

Elsabé Brits

Dirk Theunissen

26/9

The Yiddish Policemen’s Union

Michael Chabon

Susan Swanepoel

31/10

Sy kom met die skoenlappers

Valda Jansen

Mariaan Ueckermann

Nov

Afsluiting of uitstappie

   

30/1

Beplanning

   

27/2

Lugkastele

Annelie Botes

 

27/3

Op ’n dag ’n hond

John Miles

Sugnè Kannemeyer

 

Hartbeespoort Leeskring

Kontak Anli Wilsenach by hartbeespoort.leeskring@litnet.co.za.

# Ons bestaan reeds 34 jaar en het afgestig van die Schoemansville Leeskring.
# Op die oomblik het ons 12 lede plus ’n aantal rustende lede wat so dan en wan kom inloer.
# Nuwe lede is altyd welkom.
# Boekkeuses behels gewoonlik ewe veel Afrikaanse as Engelse titels. Ons bespreek elke jaar ’n Afrikaanse digbundel en ook ’n biografie (Afrikaans of Engels). ’n Lid is gewoonlik die voorganger tydens bespreking.
# Ons vergader by mekaar se huise met wyn en koek.

Jaarprogram 2017/2018
Vergader aan huis van ’n lid

Datum

Boek

Skrywer

Spreker

26/1

The Guest Cat

Takashi Hiraide

Mariana

23/2

The Sense of an Ending

Julian Barnes

Anli

23/3

The story of an African Farm

Olive Schreiner

Milene

20/4

Unbowed

Wangari Maathai

Erika

25/5

 

Adam Small

Coralie

29/6

Draaijakkals

George Weideman

Ineke

27/6

The Spy

Paulo Coelho

Alda

28/9

 

Dot Serfontein

Eurika

26/10

Maestro

Mari Heese

Anli

30/11

Die wêreld van Charlie Oeng

Etienne van Heerden

Agnes

 

Jakaranda Leeskring

Kontak Carina Barnard of Rykie Meiring by jakaranda.leeskring@litnet.co.za.

# Op 28 Januarie 2017 was Jakaranda 31 jaar oud. Oorspronklik in Pretoria-Noord gestig maar deesdae woon lede oraloor.
# Ons het tans 26 lede en neem slegs nuwe lede in wanneer iemand bedank of weggaan.
# Gaste welkom indien daar plek is: kontak asb vir Rykie Meiring (083 5642850).

Jaarprogram 2017
Vergader 2de Woensdag van die maand aan huis van ’n lid

Datum

Boek / Onderwerp

Skrywer

Spreker

11/1

Verse wat my bybly

   

8/2

Emily Hobhouse: geliefde verraaier

Elsabé Brits

Fransjohan Pretorius

8/3

The general theory of oblivion

José Eduardo Agualusa

Cecilia Penzhorn

10/5

Koors

Deon Meyer

Linda Zöllner

14/6

Fliekaand

   

2/8

Kortverhale van Ernest Hemingway en Roald Dahl

Ernest Hemingway / Roald Dahl

Marita Wenzel

13/9

1795

Dan Sleigh

Monica Hammes

11/10

All the light we cannot see

Anthony Doerr

Boekklubstyl

8/11

Afsluiting

 

Lekkerleeskring

Kontak Elsa du Plessis by lekkerleeskring@litnet.co.za.

# Die Lekkerleeskring is sedert die begin van 2010 aan die gang. 
# Byeenkomste vind plaas aan huis van lede en neem die vorm aan van ’n gesprek waarvoor almal voorberei. Daar word nie lesings aangebied nie.
# Byeenkomste is beperk tot lede.

Jaarprogram 2017
Alle byeenkomste om 14:00 aan huis van ’n lid

Datum

Boek

Skrywer

13/2

A Shepherd’s Life

James Rebanks

13/3

We are Water

Wally Lamb

10/4

Regeneration

Pat Barker

15/5

Tussen stasies

Irma Joubert

12/6

Wonderboom

Lien Botha

10/7

1795

Dan Sleigh

14/8

Emily Hobhouse: Geliefde verraaier

Elsabe Brits

11/9

The Noise of Time

Julius Barnes

9/10

   

13/11

All the Light we cannot see

Anthony Doerr

4/12

Afsluiting

 

Mabel Malherbe Leeskring

Kontak Elmarie van der Walt of Gina Malherbe by mabelmalherbe.leeskring@litnet.co.za.

# Die Mabel Malherbe Leeskring is vanjaar 77 jaar oud - Pretoria se oudste leeskring. Mabel Malherbe was in baie opsigte ’n pionier. Een faset van haar nalatenskap is die Mabel Malherbe Leeskring. In 1912 stig sy die Afrikaans-Hollandse Leesunie met die doel om Afrikaanse vroue aan te moedig om te lees. Dit was aanvanklik maar moeilik en baie dames het die boekbesprekings eers in Engels geskryf en daarna vertaal! Toe die ledetal 100 bereik het en daar ’n lang waglys was, is ’n tweede leesunie wat haar naam dra, in 1940 gestig.
# Nederlandse boeke is ’n fokus. Die Stichting Bevordering Culturele Betrekkingen Nld-ZA gee jaarliks ’n ruim skenking vir die aankoop van Nederlandse boeke.
# Nuwe lede (ook mans) is welkom. Kontak ’n bestuurslid of vra ’n vriendin in die leeskring om jou voor te stel.
# Gaste is welkom. Kontak asb vooraf vir Gina Malherbe (084 7456413).

Jaarprogram 2017
Alle byeenkomste om 14:00 in die Alkantrant-biblioteek, h/v Daventrystraat en Lynburnweg

Datum

Boek / Onderwerp

Skrywer

Spreker

12/1

Ik kom terug

Adriaan van Dis

Dioné Prinsloo

9/2

Wonderboom en Die kremetartekspedisie saamgelees

Lien Botha / Wilma Stockenström

Helena Goosen

16/3

Die skaalmodel

Anneli Groenewald

Connie Luyt

11/5

Koors

Deon Meyer

Linda Zöllner

8/6

Die kortkuns van Hennie Aucamp en Chris Barnard

Hennie Aucamp / Chris Barnard

Monica Hammes

10/8

Recipes for love and murder

Sally Andrews

Marieleen Preller

14/9

Maestro

Marié Heese

Jackie Fourie

12/10

Tuisland

Karin Brynard

Ria Groenewald

9/11

Karel Schoeman se Stemme trilogie: nuwe perspektiewe

Karel Schoeman

Willie Burger

11/1

De Trousse

Leo Plaisier

Fenna Klooster

Menlopark Leeskring

Kontak Petro Blaetter by menlopark.leeskring@litnet.co.za.

# Menlopark Leeskring het in 1967 afgestig van Mabel Malherbe Leeskring en word vanjaar dus 51 jaar oud.
# Van ons 25 lede woon nie een meer in Menlopark nie! Nuwe lede is welkom.
# Besoekers is baie welkom by ons byeenkomste. Skakel vooraf vir Daleen Fourie by 0129915262 of 0829268129.

Jaarprogram 2017
Alle byeenkomste die 2de Donderdag van die maand om 09:45 aan huis van ’n lid

Datum

Boek

Skrywer

Spreker/fasiliteerder

9/2

Tuisland

Karin Brynard

Jo Seegers

9/3

Koors

Deon Meyer

Nita Myburgh

20/4

The book thief

Markus Zusak

Liz van Wyk

11/5

Immer wes

Irma Joubert

Rhona Retief de Villiers

8/6

Emily Hobhouse: Geliefde verraaier

Elsabé Brits

Fransjohan Pretorius

10/8

The hare with amber eyes

Edmund de Waal

A Goedhals

14/9

Tussen die klippe

Hans du Plessis

Annie Pienaar

12/10

Beplanning

   

9/11

Portrette in my gang

Dolf van Niekerk

Ina van der Walt

19/1

1795

Dan Sleigh

Nita Myburgh

Moreleta Leeskring

Kontak Martha Pretorius of Hester Labuschagne by moreleta.leeskring@litnet.co.za.

# Ons bestaan reeds meer as 20 jaar en vier stigterslede is nog al die tyd by.
# Tans 11 lede:  die meeste woon in die Val de Grace/Lynnwoodrif omgewing maar Rietondale, Waterkloof en Mooikloof is ook verteenwoordig.
# Nuwe lede, veral jonger mense, is baie welkom.
# Besoekers is welkom.

Jaarprogram 2017
Vergader om 19:00 aan huis van ’n lid

Datum

Boek of onderwerp

Skrywer

Spreker of fasiliteerder

19/1

In die blou kamp

Dana Snyman

Estelle Linde

16/2

Die skaalmodel

Anneli Groenewald

Heidi Cellarius

16/3

Emily Hobhouse: Geliefde verraaier

Elsabé Brits

Prof. Fransjohan Pretorius

20/4

Die formidabele Ling Ho

Johan Kruger

Martha Pretorius

18/5

All the light we cannot see

Anthony Doerr

Ebbie Brink

22/6

Sosiale aand

   

21/9

Tuisland

Karin Brynard

Neil van Heerden

19/10

The noise of time

Julian Barnes

Tillie Potgieter

16/11

Maestro

Linda Zöllner

 

18/1

Die naaimasjien en ander stories

   

Prisma Leeskring

Kontak vir Anneli Kuhn by prisma.leeskring@litnet.co.za.

# Prisma bestaan sedert 1968 en is dus 49 jaar oud.
# Die 11 lede kom meestal uit die Lynnwood-omgewing.
# Ons fokus nie net op letterkunde nie, maar lees ook wyer of kry kundiges om ons te kom toespreek – vandaar die naam Prisma.
# Besoekers is altyd welkom.

Jaarprogram 2017
Vergader om 14:30 meestal aan huis van ’n lid

Datum

Boek/Onderwerp

Skrywer

Spreker

15/2

Emily Hobhouse: Geliefde verraaier

Elsabé Brits

Fransjohan Pretorius

       

17/5

’n Duisend stories oor Johannesburg

Harry Kalmer

Marie Boonzaaier

21/6

Fliekaand

   

19/7

Huisies van papier

Dalena Theron

Gerda Taljaard-Gilson

20/9

Kunsuitstalling van die Akademie

   

19/10

Maestro

Marié Heese

Linda Zöllner

18/11

Afsluiting

   

 

Rustenburg Leeskring

Kontak vir Micky Badenhorst by rustenburg.leeskring@litnet.co.za.

# Ons bestaan sedert 1974 toe die destydse burgemeestersvrou, Bets Hattingh, Audrey Blignault genooi het om raad te gee met die stigting van ’n leeskring.
# Tans 10 lede. Gaste is altyd baie welkom. Kontak asb Micky Badenhorst by 072 223 6841.
# Ons plaas maandeliks ’n berig in die plaaslike koerant.

Jaarprogram 2017
Byeenkomste om 15:00 gewoonlik aan huis van Micky Badenhorst tensy anders geadverteer

Datum

Boek

Skrywer

Spreker

24/1

Dagboek van ’n eensame

Dries Brunt

Dries Brunt

28/2

Fontein vir ’n vlugteling

Helena Hugo

 

28/3

Anna dogter van Engela van Bengale

Therese Benade

Micky Badenhorst

25/4

Tussen die klippe

Hans du Plessis

Micky Badenhorst

23/5

Die skaalmodel

Anneli Groenewald

 

27/6

Goeie dood wat saggies byt

Ilse van Staden

 

22/8

Kleur - my lewe, my lied

Amos van der Merwe

 

26/9

Systap onder die juk

Dot Serfontein

 

24/10

Immer Wes

Irma Joubert

 

28/11

The Provence cure for the brokenhearted

Bridget Asher

Micky Badenhorst

 

Sunrise View Leeskring

Kontak Elize Momsen by sunriseview.leeskring@litnet.co.za.

# Ons bestaan nou sowat 15 jaar.
# Tans 20 lede. Nuwe lede is baie welkom.

Jaarprogram 2017
Byeenkomste elke laaste Donderdag van die maand om 09:00 in die Sunrise View-biblioteek]

Datum

Boek

Skrywer

Inleier

26/1

O Henry Prize Stories 2015

Laura Furman (samest.)

Groepbespreking

23/2

Mahala (oeuvre)

Chris Barnard

Elize Momsen

30/3

My grandmother sends her regards and apologises

Fredrik Backman

Rina Borcherds

25/4

Japanese Lover

Isabel Allende

Linda Stiglingh

25/5

Koors

Deon Meyer

Gerrit van Wyk

29/6

Immer Wes

Irma Joubert

Gerrit van Wyk

27/7

Wat nou, Suid-Afrika?

Theuns Eloff

Theuns Eloff

31/8

Oop vir die oomblik

Willem Nicol

Willem Nicol

28/9

Sheila Cussons en gedigte wat lede self uitsoek en voorlees

 

Groepbespreking

26/10

Word later bevestig

   

Tygerpoort Leeskring

Kontak Gerda Kriek by tygerpoort.leeskring@litnet.co.za.

# In 1995 deur Lulu Harley gestig vir Silver Lakes-inwoners. Nou woon die 25 lede in verskeie woongebiede in die ooste van Pretoria.
# Nuwe lede word nie tans ingeneem nie.
# Besoekers is welkom by alle byeenkomste. Skakel asseblief vooraf met Johan Talma (083 5568711) as jy wil bywoon.

Jaarprogram 2017
Alle byeenkomste om 09:30 in die NG Kerk Lynnwoodrif se Life Style Café

Datum

Boek / Tema

Skrywer

Spreker

19/1

The elephant in the room

Maya Fowler

Gerda Kriek

16/2

Waar die oog van stil word

Ilse van Staden

Karen de Wet

16/3

Koms van die biblioteekbus

Keina Swart

Keina Swart

20/4

Koors

Deon Meyer

Thys Human

18/5

Die skaalmodel

Anneli Groenewald

Willie Burger

15/6

Tuisland

Karin Brynard

Linette vd Merwe

24/8

The Prison Book Club

Ann Walmsley

Anita Dreyer

21/9

Swemlesse vir ’n meermin

Marita vd Vyver

Sonja Pretorius

19/10

Kanna hy ko’ hys toe

Adam Small

Johan Talma & kie

16/11

Afsluiting

 

Linde Beer

18/1

Maestro

Marié Heese

Gerda Kriek

 

Waterkloof Leeskring

Kontak Rykie Snyman of Raché Smit by waterkloof.leeskring@litnet.co.za.

# Ons eerste vergadering is op 19 Februarie 1991 gehou aan huis van Marianne Mieny waar die Februarie-vergadering steeds elke jaar gehou word.
# Tans 26 lede uit die Waterkloof, Wilgers en Faerie Glen omgewing. Drie lede woon in Middelburg en een in Springs. Nuwe lede is welkom. 
# Besoekers is welkom met ’n R20 bydrae vir tee en verversings. Kontak Raché Smit by 0828260174.

Jaarprogram 2017
Byeenkomste op die 3de Dinsdag van die maand om 15:00 aan huis van ’n lid

Datum

Boek / Tema

Skrywer

Spreker

21/2

Koors

Deon Meyer

Tinus Kuhn

28/3

1795

Dan Sleigh

Monica Hammes

16/5

Maestro

Marié Heese

Thys Human

20/6

Doodskoot

Francois Bloemhof

Lynette van der Merwe

15/8

Tuisland

Karin Brynard

Erika Murray-Theron

19/9

Emily Hobhouse: Geliefde verraaier

Elsabé Brits

Rykie Snyman

17/10

Kamee

Roela Hattingh

Friena Scholtz

17/11

Afsluiting

   

 

Waverley Leeskring

Kontak Trui van Wyk by waverley.leeskring@litnet.co.za.

# In 1972 gestig. Elize Botha was ’n stigterslid en tot haar dood ere-voorsitter.
# Tans 45 lede van oraloor Pretoria. Nuwe lede is welkom.
# Besoekers is welkom. Kontak asb. Trui van Wyk (082 506 5779) of Elfrieda Marais (072 179 5847) vooraf en maak ’n bydrae van R20.
# Ons werk baie goed saam met die biblioteek: die leeskring koop jaarliks drie kopieë van elk van die boeke en skenk dit aan die biblioteek. Tot tyd en wyl dit bespreek word, word die boeke vir lede uitgehou.

Jaarprogram 2017
Alle byeenkomste om 09:30 in die Waverley Biblioteek, Cunninghamlaan 1355, Waverley

Datum

Boek / Tema

Skrywer

Spreker

17/1

Die gebruik van Afrikaans in Wikipedia

 

Laurette Pretorius

7/2

Openbaring

C Johan Bakkes

Erika Lemmer

7/3

Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte

Fanie Olivier (samest.)

Neil Cochrane

18/4

Hy kom met die skoenlappers

Valda Jansen

Linette vd Merwe

2/5

Asem

Jan Vermeulen

Neil van Heerden

6/6

1795

Dan Sleigh

Thys Human

1/8

Die singende hand

Breyten Breytenbach

Annatjie Strydom

5/9

Huisies van papier

Dalena Theron

Gerda Taljaard-Gilson

10/10

Wat nou Suid-Afrika

Theuns Eloff

Jo-Ansie van Wyk

7/11

Emily Hobhouse: Geliefde verraaier

Elsabé Brits

Fransjohan Pretorius

 

Wilgers Leeskring

Kontak vir Maryna Brunt of Joey van Zyl by wilgers.leeskring@litnet.co.za.

#Die Wilgers Leeskring is op 25 September 2014 begin met ’n ledetal van 8 lede. Die ledetal wissel tans tussen 12 en 15 en nuwe lede is welkom.
# Ledegeld beloop R100 per jaar.
# Boekbesprekings is informeel en word deur een van die lede gelei.
# Besoekers is welkom. Skakel asb 0798981112 om aan te meld.

Jaarprogram 2017
Alle byeenkomste op die laaste Donderdag van die maand om 10:30 by die saal van die Wilgers Aftreeoord,
Trollopestraat, Willow Park Manor

Datum

Boek / Tema

Skrywer

Spreker

26/1

Die grap en humor

 

Pieter de Bruyn

23/2

Die lewe van TT Cloete (met DVD)

 

E Jooste

30/3

De Trousse

Leo Pleysier

 

27/4

Stippellyn

Erika Murray-Theron

 

25/5

The garden of evening mists

Tan Twang Eng

 

29/6

Koors

Deon Meyer

 

27/7

Stippellyn

Erika Murray-Theron

 

31/8

The book thief

Markus Zusak

 

28/9

Emily Hobhouse: Geliefde verraaier

Elsabé Brits

Fransjohan Pretorius

26/10

Joernaal van Wouter Lerous

Dries Brunt

 

 

LitNet wil graag aan leeskringe ondersteuning gee. Stuur jou leeskring-besonderhede of navrae aan leeskring@litnet.co.za.

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top